Nommers 9

Studovat vnitřní smysl
← Nommers 8   Nommers 10 →     

1 En die HERE het met Moses gespreek in die woestyn Sinai--in die tweede jaar nadat hulle uit Egipteland uitgetrek het, in die eerste maand--en gesê

2 dat die kinders van Israel die pasga op die bepaalde tyd moet hou.

3 Op die veertiende dag in hierdie maand, teen die aand, moet julle dit op die bepaalde tyd hou; volgens al sy insettinge en al sy verordeninge moet julle dit hou.

4 Toe het Moses met die kinders van Israel gespreek dat hulle die pasga moet hou.

5 En hulle het die pasga gehou op die veertiende dag van die eerste maand, teen die aand, in die woestyn Sinai; net soos die HERE Moses beveel het, so het die kinders van Israel gedoen.

6 En daar was manne wat deur die lyk van 'n mens onrein geword het en op dieselfde dag die pasga nie kon hou nie. Daarom het hulle nader gekom voor Moses en Aäron op dieselfde dag,

7 en dié manne het vir hom gesê: Ons is onrein deur die lyk van 'n mens; waarom moet ons te kort gedoen word, dat ons die offer van die HERE nie op die bepaalde tyd onder die kinders van Israel sou bring nie?

8 En Moses het vir hulle gesê: Bly staan, dat ek kan hoor wat die HERE julle sal beveel.

9 Toe het die HERE met Moses gespreek en gesê:

10 Spreek met die kinders van Israel en : As iemand van julle of van julle geslagte deur 'n lyk onrein word of op 'n ver reis is, moet hy tog die pasga vir die HERE hou.

11 In die tweede maand, op die veertiende dag, teen die aand, moet hulle dit hou; met ongesuurde brode en bitter kruie moet hulle dit eet.

12 Hulle moet daarvan niks laat oorbly tot die môre toe of 'n been daaraan breek nie; volgens die hele insetting van die pasga moet hulle dit hou.

13 Maar die man wat rein is en nie op reis is nie en nalaat om die pasga te hou, dié siel moet uit sy volksgenote uitgeroei word; want hy het die offer van die HERE nie op die bepaalde tyd gebring nie. Dié man moet sy sonde dra.

14 En as 'n vreemdeling by julle vertoef en die pasga vir die HERE hou, moet hy dit hou volgens die insetting van die pasga en volgens die verordening daarvan. Dit moet een insetting vir julle wees, vir die vreemdeling sowel as die kind van die land.

15 En op die dag toe hulle die tabernakel opgerig het, het die wolk die tabernakel van die tent van die Getuienis oordek, en in die aand was dit oor die tabernakel soos 'n gedaante van vuur, tot die môre toe.

16 So was dit altyddeur: die wolk het dit oordek, en snags 'n gedaante van vuur.

17 En so dikwels as die wolk van die tent af optrek, het die kinders van Israel daarna weggetrek; en op die plek waar die wolk rus, daar het die kinders van Israel laer opgeslaan--

18 volgens die bevel van die HERE het die kinders van Israel weggetrek en volgens die bevel van die HERE laer opgeslaan; al die dae wat die wolk oor die tabernakel gerus het, het hulle in die laer gestaan.

19 En as die wolk baie dae oor die tabernakel bly, het die kinders van Israel die diens van die HERE waargeneem en nie weggetrek nie.

20 Maar somtyds was die wolk net 'n paar dae oor die tabernakel--volgens die bevel van die HERE het hulle laer opgeslaan, en volgens die bevel van die HERE het hulle weggetrek.

21 En somtyds was die wolk daar van die aand tot die môre--as die wolk in die môre optrek, het hulle weggetrek; of by dag of by nag--as die wolk optrek, het hulle weggetrek;

22 of ná twee dae of 'n maand of langer--as die wolk lank oor die tabernakel bly, het die kinders van Israel in die laer gestaan en nie weggetrek nie; en as dit optrek, het hulle weggetrek.

23 Volgens die bevel van die HERE het hulle laer opgeslaan, en volgens die bevel van die HERE het hulle weggetrek. Hulle het die voorskrif van die HERE in ag geneem volgens die bevel van die HERE deur die diens van Moses.

← Nommers 8   Nommers 10 →
   Studovat vnitřní smysl

Explanation of Numbers 9      

Napsal(a) Henry MacLagan

Verses 1-5. On the conjunction and appropriation of good and truth with man in a state of obscurity, when faith is in its prime and is sanctified by love, on account of deliverance from evil and falsity.

Verses 6-12. On the cause of non-conjunction and non-appropriation, and the remedy.

Verses 13-14. The consequence of neglect; and provision for those in the external church.

Verses 15-23. Concerning revelation from the Lord by the Word; and also concerning states of progress and of rest according to the Word.

Swedenborg

Výklad(y) nebo odkazy ze Swedenborgových prací:

Arcana Coelestia 2405, 3812, 4236, 4444, 7900, 8006, 8013, ...

Apocalypse Revealed 862

Doctrine of Life 59

True Christian Religion 284


Odkazy ze Swedenborgových nevydaných prací:

Apocalypse Explained 504, 522, 594, 799

Jiný komentář

  Příběhy:



Skočit na podobné biblické verše

Exodus 12:1, 8, 10, 11, 46, 48, 49, 50, 13:21, 17:1, 30:33, 38, 40:34, 35, 38

Lev 24:12, 15

Nommers 1:1, 54, 8:20, 10:11, 13, 34, 14:14, 15:30, 31, 17:7, 19:11, 13, 14, 16, 20, 27:2, 5

2 Kronieke 30:2, 13, 17, 18

Esra 6:21

John 18:28, 19:36

openbaring 15:5

Významy biblických slov

Here
The Lord, in the simplest terms, is love itself expressed as wisdom itself. In philosophic terms, love is the Lord's substance and wisdom is His...

Moses
Moses's name appears 814 times in the Bible (KJV), third-most of any one character (Jesus at 961 actually trails David at 991). He himself wrote...

woestyn
'Wilderness' signifies something with little life in it, as described in the internal sense in Luke 1:80 'Wilderness' signifies somewhere there is no good because...

eerste
Why would it be insulting for a man to refer to his married partner as his “first wife”? Because it implies there will be a...

maand
'A month' has respect to the state of truth in a person. 'A month' signifies a full state. Month,' as in Genesis 29, signifies the...

gesê
As with many common verbs, the meaning of “to say” in the Bible is highly dependent on context. Who is speaking? Who is hearing? What...

kinders
A child is a young boy or girl in the care of parents, older than a suckling or an infant, but not yet an adolescent....

Israel
'Israel,' in Jeremiah 23:8, signifies the spiritual natural church. The children of Israel dispersed all the literal sense of the Word by falsities. 'The children...

pasga
'The Passover,' in Exodus 12, 27, signifies the presence of the Lord and His liberation from damnation of the people of the spiritual church. 'The...

veertiende
Fourteen, as in Genesis 31:40, signifies a first period of time. The fourteenth year, as in Genesis 14:5, signifies the first temptation of the Lord...

dag
The expression 'even to this day' or 'today' sometimes appears in the Word, as in Genesis 19:37-38, 22:14, 26:33, 32:32, 35:20, and 47:26. In a...

aand
Since the light and warmth of the sun represent the Lord’s wisdom and love, it makes sense that evening, a time when the light and...

beveel
To command is to give an order that something must be done, and is directed to an individual, or a group. It is an imperative,...

onrein
'Pollution' denotes the truth of faith defiled.

nader
'Near,' in the Word, signifies presence and conjunction. 'To be near' signifies being on internal levels. Near,' as in Genesis 19:20, signifies truth bordering upon...

voor
In most cases, the meaning of "before" is pretty straightforward, both as a way of assessing relative time, and in its use meaning "in someone's...

bly
'To stay with,' as in Genesis 32:4, relates to the life of truth when accompanied by good, and in this instance, it means to take...

staan
'To stay with,' as in Genesis 32:4, relates to the life of truth when accompanied by good, and in this instance, it means to take...

Hoor
Thanks to modern science, we now understand that hearing actually happens in the brain, not the ears. The ears collect vibrations in the air and...

spreek
As with many common verbs, the meaning of “to say” in the Bible is highly dependent on context. Who is speaking? Who is hearing? What...


As with many common verbs, the meaning of “to say” in the Bible is highly dependent on context. Who is speaking? Who is hearing? What...

ongesuurde
For something to be “unleavened” means that it's been made without yeast. Since yeast is what makes bread rise and take on its airy texture,...

eet
When we eat, our bodies break down the food and get from it both energy and materials for building and repairing the body. The process...

môre
Morning comes with the rising of the sun, and the sun – which gives life to the earth with its warmth and light – represents...

been
Bones are strong and supportive, providing a framework for our bodies and making motion and action possible. They are also the least "alive" part of...

breek
To “break” something creates an image that is much different from “attacking,” “destroying,” or “shattering.” It is less emotional, less violent in its intent; it...

man
The relationship between men and women is deep and nuanced, and one entire book of the Writings – Conjugial Love or Love in Marriage –...

siel
The nature of the soul is a deep and complicated topic, but it can be summarized as "spiritual life," who we are in terms of...

vreemdeling
The word "stranger" is used many times in the Bible, and it is sometimes paired with the word "sojourner". They are different concepts in the...

een
A company might have executives setting policy and strategy, engineers designing products, line workers building them, managers handling personnel and others handling various functions. They...

land
Land' in the Word, denotes the church, for the things which signify the church also signify the things relating to the church, for these constitute...

wolk
In Isaiah 19:1, "Jehovah rides upon a light cloud, and comes into Egypt", signifies the visitation of the natural man from spiritual-natural Divine Truth, for...

tent
'The tabernacle' has almost the same meaning as 'temple,' that is, in the highest sense, the Lord’s divine humanity, and in a relative sense, heaven...

vuur
Just as natural fire can be both comforting in keeping you warm or scary in burning down your house, so fire in the spiritual sense...

weggetrek
'To journey' signifies the institutes and order of life.

plek
'A dry place,' as in Luke 11:24, signifies states of evil and falsity which are in the life of someone who does the work of...

laer opgeslaan
'Pitch,' as in Genesis 14:10, denotes lusts. 'Burning pitch,' as in Isaiah 34:9, signifies direful fantasies.

opgeslaan
'Pitch,' as in Genesis 14:10, denotes lusts. 'Burning pitch,' as in Isaiah 34:9, signifies direful fantasies.

dae
"Day" describes a state in which we are turned toward the Lord, and are receiving light (which is truth) and heat (which is a desire...

baie
Intellectual things – ideas, knowledge, facts, even insight and understanding – are more separate and free-standing than emotional things, and it’s easier to imagine numbering...

waargeneem
"Keeping" in the Bible generally has to do with controlling the actual actions of life, though in some cases it can mean holding something away...

nag
The sun in the Bible represents the Lord, with its heat representing His love and its light representing His wisdom. “Daytime,” then, represents a state...

lank
'Long' and thence to prolong, refer to good.


Přeložit: