Nommers 35

Studovat vnitřní smysl
← Nommers 34   Nommers 36 →     

1 En die HERE het met Moses gespreek in die vlaktes van Moab, by die Jordaan van Jérigo, en gesê:

2 Gee bevel aan die kinders van Israel dat hulle aan die Leviete van hulle erflike besitting stede Gee om te bewoon; ook moet julle weiveld rondom die stede aan die Leviete Gee.

3 En die stede moet vir hulle dien om te bewoon; maar die weiveld wat daarby behoort, moet vir hulle diere en hulle besitting en al hulle lewende hawe wees.

4 En die weiveld van die stede wat julle aan die Leviete gee, moet van die stadsmuur af buitentoe duisend el rondom wees.

5 En julle moet buitekant die stad meet: aan die oostekant twee duisend el en aan die suidekant twee duisend el en aan die westekant twee duisend el en aan die noordekant twee duisend el, en die stad in die middel. Dit moet vir hulle as weiveld van die stede dien.

6 En die stede wat julle aan die Leviete gee, moet die ses vrystede wees wat julle moet gee, dat die een wat 'n doodslag begaan het, daarheen kan vlug; en daarby moet julle twee en veertig stede gee.

7 Al die stede wat julle aan die Leviete gee, moet wees agt en veertig stede, hulle saam met hul weiveld.

8 En wat die stede betref wat julle uit die besitting van die kinders van Israel gee--julle moet van die wat baie is, baie neem, en van die wat min is, min neem; elke stam moet van sy stede aan die Leviete gee volgens die erfdeel wat elkeen gaan kry.

9 Verder het die HERE met Moses gespreek en gesê:

10 Spreek met die kinders van Israel en vir hulle: As julle deur die Jordaan na die land Kanaän trek,

11 moet julle gunstig geleë stede vir julle uitsoek; as vrystede moet hulle vir julle dien, dat die een wat 'n doodslag begaan het, een wat per ongeluk 'n mens doodgeslaan het, daarheen kan vlug.

12 En die stede moet vir julle as toevlug dien vanweë die bloedwreker, sodat hy wat 'n doodslag begaan het, nie sterwe voordat hy voor die vergadering gestaan het om geoordeel te word nie.

13 En die stede wat julle gee, moet vir julle, ses in getal, as vrystede dien.

14 Drie van die stede moet julle oos van die Jordaan gee, en Drie daarvan moet julle in die land Kanaän gee; vrystede moet hulle wees.

15 Vir die kinders van Israel en die vreemdeling en die bywoner onder hulle moet hierdie ses stede as toevlug dien, sodat elkeen daarheen kan vlug wat per ongeluk 'n mens doodgeslaan het.

16 Maar as hy hom slaan met 'n ystervoorwerp, sodat hy sterwe, dan is hy 'n moordenaar; die moordenaar moet sekerlik gedood word.

17 En as hy hom slaan met 'n klip in die hand--waardeur iemand kan sterwe--en hy sterwe, dan is hy 'n moordenaar; die moordenaar moet sekerlik gedood word.

18 Of as hy hom slaan met 'n houtvoorwerp in die hand--waardeur iemand kan sterwe--en hy sterwe, dan is hy 'n moordenaar; die moordenaar moet sekerlik gedood word.

19 Die bloedwreker, hy moet die moordenaar doodmaak; as hy hom kry, moet hy hom doodmaak.

20 En as hy hom uit haat stamp of met opset na hom gooi, sodat hy sterwe,

21 of hom uit vyandskap met sy hand slaan, sodat hy sterwe, dan moet hy wat geslaan het, sekerlik gedood word; hy is 'n moordenaar; die bloedwreker moet die moordenaar doodmaak as hy hom kry.

22 Maar as hy hom onvoorsiens, sonder vyandskap, stamp of enigiets sonder opset na hom gooi;

23 of as hy enige klip waardeur iemand kan sterwe--as hy, sonder om dit te sien, dit op hom laat val, sodat hy sterwe, terwyl hy geen vyand van hom was en sy onheil nie gesoek het nie,

24 dan moet die vergadering tussen hom wat doodgeslaan het, en die bloedwreker oordeel volgens hierdie voorskrifte.

25 En die vergadering moet hom wat 'n doodslag begaan het, red uit die hand van die bloedwreker, en die vergadering moet hom laat teruggaan na sy vrystad waarheen hy gevlug het; en hy moet daarin bly tot die dood van die hoëpriester wat met die heilige olie gesalf is.

26 Maar as hy wat 'n doodslag begaan het, ooit buitekant die grens van sy vrystad gaan waarheen hy moes vlug,

27 en die bloedwreker hom buitekant die grens van sy vrystad kry, en die bloedwreker hom doodslaan wat 'n doodslag begaan het, dan sal daar vir hom geen bloedskuld wees nie.

28 Want hy moet in sy vrystad bly tot die dood van die hoëpriester; maar ná die dood van die hoëpriester mag die een wat 'n doodslag begaan het, teruggaan na die land waar sy besitting lê.

29 En dit moet vir julle 'n regsinsetting wees in julle geslagte, in al julle woonplekke.

30 As iemand 'n mens doodslaan, moet die moordenaar op verklaring van getuies gedood word; maar een getuie is nie genoegsaam om iemand tot die dood te veroordeel nie.

31 Maar julle mag geen losgeld aanneem vir die lewe van 'n moordenaar wat skuldig is om te sterwe nie, want hy moet sekerlik gedood word.

32 Ook mag julle geen geld aanneem om iemand vry te stel van die vlug na sy vrystad--sodat hy kan teruggaan om in die land te woon--tot op die dood van die hoëpriester nie.

33 En julle mag die land nie ontheilig waar julle in is nie; want die bloed ontheilig die land, en vir die land word geen versoening gedoen vir die bloed wat daarin vergiet is nie, as net deur die bloed van hom wat dit vergiet het.

34 En jy mag die land waar julle in woon, nie verontreinig nie, omdat Ek daarin woon; want Ek, die HERE, woon in die midde van die kinders van Israel.

← Nommers 34   Nommers 36 →
   Studovat vnitřní smysl

Explanation of Numbers 35      

Napsal(a) Henry MacLagan

Verses 1-5. There is revelation from the Lord by Divine Truth, or the Word, that doctrine is to be provided in the external man for the support of charity there.

Verses 6-8. Also these doctrines must include full provision for the protection of those who sin through error or ignorance without an evil intention; and they must be acquired by a full course of temptation, and be continually renewed with every one according to the state as to charity.

Verses 9-34. And several particulars are given in the remainder of the chapter concerning evils and errors committed without fault, and particularly concerning the removal of evils and falsities in the Judgement, the prevailing state of good, and the necessity for purification.

Swedenborg

Hlavní výklad ze Swedenborgových prací:

Apocalypse Explained 444


Další odkazy Swedenborga k této kapitole:

Arcana Coelestia 4197, 9011

Apocalypse Revealed 342, 610


Odkazy ze Swedenborgových nevydaných prací:

Apocalypse Explained 417

Jiný komentář

  Příběhy:



Skočit na podobné biblické verše

Genesis 9:5, 6, 49:7

Exodus 12:49, 21:12, 13, 27:21, 29:7, 45

Lev 18:25, 25:32

Nommers 16:3, 18:23, 22:1, 26:54

Deuteronomium 4:41, 6:15, 17:6, 18:6, 19:1, 13, 21:23

Joshua 14:4, 20:1, 2, 21:1, 41

Regters 8:19

2 Samuel 3:27, 29, 30, 12:13, 14:11, 21:9

2 Konings 24:4

1 Kronieke 13:2

2 Kronieke 11:14, 23:15

Nehemia 13:10

Psalms 106:38

Jeremia 26:15

Ezekiel 16:38, 35:10, 45:5

Matthew 18:16, 26:60

Významy biblických slov

Here
The Lord, in the simplest terms, is love itself expressed as wisdom itself. In philosophic terms, love is the Lord's substance and wisdom is His...

Moses
Moses's name appears 814 times in the Bible (KJV), third-most of any one character (Jesus at 961 actually trails David at 991). He himself wrote...

vlaktes
'A plain' signifies good and truth in the natural self, because 'the people who dwell in plains,' or 'beneath mountains and hills' are in the...

Moab
'Moab,' in a positive sense, signifies people who are in natural good, and allow themselves to be easily seduced, but in an opposite sense, it...

gesê
As with many common verbs, the meaning of “to say” in the Bible is highly dependent on context. Who is speaking? Who is hearing? What...

gee
Like other common verbs, the meaning of "give" in the Bible is affected by context: who is giving what to whom? In general, though, giving...

bevel
To command is to give an order that something must be done, and is directed to an individual, or a group. It is an imperative,...

kinders
A child is a young boy or girl in the care of parents, older than a suckling or an infant, but not yet an adolescent....

Israel
'Israel,' in Jeremiah 23:8, signifies the spiritual natural church. The children of Israel dispersed all the literal sense of the Word by falsities. 'The children...

stede
In the ancient world cities were very nearly nations unto themselves – they existed within walls, with their own laws and customs, generally centered on...

bewoon
'Inhabit' refers to good.

diere
"Beasts" represent the affection for doing good things, a true desire to do them from the heart. In the negative sense, "beasts" stand for the...

lewende
'Lives' is used in the plural, because of the will and understanding, and because these two lives make one.

duisend
As children, most of us at some point frustrated our mothers into using the phrase “if I've told you once, I've told you a thousand...

Stad
Cities of the mountain and cities of the plain (Jer. 33:13) signify doctrines of charity and faith.

meet
'To measure' signifies knowing and exploring the quality of something.

middel
'Middle' denotes what is primary, principal, or inmost.

ses
Like most numbers in the Bible, "six" can have various meanings depending on context, but has a couple that are primary. When used in relation...

vlug
Flight, as in Matthew 14:20, signifies removal from a state of the good of love and innocence. Flight, as in Mark 8:18, signifies the last...

twee
The number "two" has two different meanings in the Bible. In most cases "two" indicates a joining together or unification. This is easy to see...

veertig
'Forty' means completeness because 'four' means what is complete, as does 'ten.' Forty is the product of four and ten. Compound numbers have a meaning...

agt
According to Swedenborg, the number eight represents something that is complete within itself, in every respect. Two reasons are offered for this. First, eight is...

baie
Intellectual things – ideas, knowledge, facts, even insight and understanding – are more separate and free-standing than emotional things, and it’s easier to imagine numbering...

Verder het
Like "say," the word "speak" refers to thoughts and feelings moving from our more internal spiritual levels to our more external ones – and ultimately...

spreek
Like "say," the word "speak" refers to thoughts and feelings moving from our more internal spiritual levels to our more external ones – and ultimately...


As with many common verbs, the meaning of “to say” in the Bible is highly dependent on context. Who is speaking? Who is hearing? What...

land
"Earth" in the Bible can mean a person or a group of like-minded people as in a church. But it refers specifically to the external...

Kanaän
Canaan signifies a worship in things external without internals, which arose out of the internal church corrupted, called Ham. Thus it is that Ham is...

toevlug
'A place of refuge' denotes the state when a person is guiltless of evil.

sterwe
Dead (Gen. 23:8) signifies night, in respect to the goodnesses and truths of faith.

voor
In most cases, the meaning of "before" is pretty straightforward, both as a way of assessing relative time, and in its use meaning "in someone's...

drie
The Writings talk about many aspects of life using the philosophical terms "end," "cause" and "effect." The "end" is someone’s goal or purpose, the ultimate...

vreemdeling
The word "stranger" is used many times in the Bible, and it is sometimes paired with the word "sojourner". They are different concepts in the...

slaan
'The smitten' signify people who are oppressed by the falsities of ignorance.

klip
Stones in the Bible in general represent truths, or things we know concerning the Lord and what He wants from us and for us in...

hand
Scientists believe that one of the most crucial developments in the evolution of humans was bipedalism – walking on two legs. That left our hands...

sien
To look,' as in Genesis 18:22, signifies thinking, because seeing denotes understanding. Look not back behind thee,' as in Genesis 19:17, means that Lot, who...

val
Like other common verbs, the meaning of "fall" is highly dependent on context in regular language, and is highly dependent on context in a spiritual...

vyand
An enemy in the Bible refers to people who are in the love of evil and the false thinking that springs from evil. On a...

oordeel
Judgement' pertains to the Lord's divine human and holy proceeding. Judgment' has two sides, a principle of good, and a principle of truth. The faithful...

dood
Dead (Gen. 23:8) signifies night, in respect to the goodnesses and truths of faith.

gevlug
Flight, as in Matthew 14:20, signifies removal from a state of the good of love and innocence. Flight, as in Mark 8:18, signifies the last...

bly
'To tarry,' as in Genesis 27:44, signifies almost the same thing as 'to dwell,' except that 'to tarry' relates to the life of truth with...

heilige
'Sanctuary' signifies the truth of heaven and the church. 'Sanctuary,' as in Ezekiel 24:21, signifies the Word.

olie
Oil – typically olive oil – was an extremely important product in Biblical times, for food preparation, medicinal ointment and for burning in lamps. As...

gesalf
Oil in the Bible represents the Lord’s love, so anointing someone (or something) with oil was a way to make that person (or object) a...

grens
A border as in Isaiah 54:12 signifies the scientific and sensual principle. "And thou shalt make unto it a border of an hand-breath round about."...

na
According to Swedenborg, time and space don’t exist in spiritual reality; they are purely natural things that exist only on the physical plane. This means...

getuies
In court, a witness is someone who saw a crime being committed, or observed something that could help determine the guilt or innocence of the...

getuie
In court, a witness is someone who saw a crime being committed, or observed something that could help determine the guilt or innocence of the...

een
A company might have executives setting policy and strategy, engineers designing products, line workers building them, managers handling personnel and others handling various functions. They...

woon
Many people were nomadic in Biblical times, especially the times of the Old Testament, and lived in tents that could be struck, moved and re-raised...

bloed
The internal meaning of “blood” is a little tricky, because Swedenborg gives two meanings that seem quite different. In most cases, Swedenborg links blood with...

midde
The "midst" of something in the Bible represents the thing that is most central and most important to the spiritual state being described, the motivation...


Přeložit: