Genesis 39

Studovat vnitřní smysl

Afrikaanse Vertaling 1953     

← Genesis 38   Genesis 40 →

1 En Josef is afgebring na Egipte; en Pótifar, 'n hofdienaar van Farao, die owerste van die lyfwag, 'n Egiptiese man, het hom gekoop uit die hand van die Ismaeliete wat hom daarheen afgebring het.

2 En die HERE was met Josef, sodat hy 'n voorspoedige man was; en hy het in die huis van sy heer, die Egiptenaar, gebly.

3 En toe sy heer sien dat die HERE met hom was, en dat die HERE alles wat hy doen, in sy hand voorspoedig maak,

4 het Josef guns in sy gevind en hom gedien; en hy het hom aangestel oor sy huis, en alles wat in sy besit was, aan hom oorgegee.

5 En vandat hy hom aangestel het oor sy huis en oor alles wat in sy besit was, het die HERE die huis van die Egiptenaar geseën ter wille van Josef; ja, die seën van die HERE was by alles wat syne was, in die huis en op die veld.

6 En hy het alles wat syne was, aan Josef oorgelaat, sodat hy met sy hulp van niks kennis geneem het nie as net van die brood wat hy geëet het. En Josef was skoon van gestalte en mooi van aansien.

7 Ná hierdie dinge het die vrou van sy heer haar na Josef opgeslaan en gesê: Kom hou gemeenskap met my.

8 Maar hy het geweier en aan die vrou van sy heer gesê: Kyk, deur my is dit dat my heer geen kennis neem van wat in die huis is nie; en alles wat syne is, het hy aan my oorgegee.

9 Hy is in hierdie huis nie groter as ek nie en het my niks onthou nie behalwe u, omdat u sy vrou is; hoe kan ek dan hierdie groot kwaad doen en sondig teen God?

10 En nadat sy met Josef dagdag gespreek het, en hy na haar nie wou luister om by haar te lê om met haar gemeenskap te hou nie,

11 kom hy eendag in die huis om sy werk te doen terwyl niemand van die huisgenote binne was nie.

12 Toe gryp sy hom aan sy kleed en : Kom hou gemeenskap met my. Maar hy het sy kleed in haar hand laat agterbly en gevlug en na buite geloop.

13 Toe sy dan sien dat hy sy kleed in haar hand laat bly en buitentoe gevlug het,

14 roep sy na haar huisgenote en aan hulle: Kyk, hy het vir ons 'n Hebreeuse man hier gebring om met ons gek te skeer; hy het na my gekom om met my gemeenskap te hê, en ek het hard geskreeu;

15 en toe hy hoor dat ek my stem verhef en skreeu, het hy sy kleed by my laat agterbly en gevlug en na buite geloop.

16 En sy het sy kleed by haar neergelê totdat sy heer tuisgekom het.

17 En sy het hom met dieselfde woorde aangespreek en gesê: Die Hebreeuse kneg wat jy vir ons hier gebring het, het na my gekom om met my gek te skeer;

18 en toe ek my stem verhef en skreeu, het hy sy kleed by my laat agterbly en na buite gevlug.

19 Toe sy heer die woorde hoor waarmee sy vrou hom aanspreek: So en so het jou kneg aan my gedoen--het hy baie kwaad geword;

20 en die heer van Josef het hom laat vang en hom in die gevangenis gesit op die plek waar die gevangenes van die koning opgesluit was; en hy was daar in die gevangenis.

21 Maar die HERE was met Josef, en Hy het goedertierenheid aan hom bewys en hom guns verleen in die van die owerste van die gevangenis.

22 En die owerste van die gevangenis het almal wat in die gevangenis opgesluit was, aan Josef toevertrou; en alles wat daar te doen was, het hy gedoen.

23 Die owerste van die gevangenis het glad nie na iets omgekyk wat aan hom toevertrou was nie, omdat die HERE met hom was; en wat hy doen, het die HERE voorspoedig laat wees.

← Genesis 38   Genesis 40 →
   Studovat vnitřní smysl
Swedenborg

Hlavní výklad ze Swedenborgových prací:

Arcana Coelestia 4960, 4961, 4970, 4971, 4972, 4973, 4986, ...


Další odkazy Swedenborga k této kapitole:

Arcana Coelestia 1703, 3263, 4962, 4963, 4964, 4965, 4966, ...

Jiný komentář

  Příběhy:


  Biblická studia:  (see all)



Skočit na podobné biblické verše

Genesis 21:20, 22, 23, 26:24, 30:27, 37:28, 36, 39:2, 3, 4, 21, 40:3, 4, 15, 41:40

Exodus 20:14, 23:1

Deuteronomium 2:7

Joshua 1:5, 9

1 Samuel 2:26, 3:19, 16:12, 22

2 Samuel 13:11

2 Konings 18:7

1 Kronieke 9:20

2 Kronieke 1:1

Esther 2:9

Psalms 1:3, 64:6, 105:18

Spreuke 2:16, 3:4, 6:26, 34, 23:27, 28

Prediker 7:26

Daniel 1:9

Handelinge van die apostels 7:9

2 Timoteus 2:22

1 Petrus 19

2 Petrus 14

Významy biblických slov

Egipte
'Mizraim' signifies the same thing as Egypt.

hofdienaar
A eunuch (Isaiah 56:3, 5) denotes the natural man as to good, and the son of the stranger denotes the natural man as to truth;...

Farao
'Pharaoh' signifies scientific ideas, or the natural principle in general. 'Pharaoh' signifies false ideas infesting the truth of the church. Pharaoh,' in Genesis 40, represents...

lyfwag
‘To guard,’ when used as in Genesis 41:35, denotes ‘to store up.’ ‘Guards,’ as in Genesis 37:36, signify things that minister.

Egiptiese
Egyptians represent those who are in natural science, thus the natural, but the Hebrews, those who are of the church, thus respectively the spiritual. The...

man
The relationship between men and women is deep and nuanced, and one entire book of the Writings – Conjugial Love or Love in Marriage –...

hand
Scientists believe that one of the most crucial developments in the evolution of humans was bipedalism – walking on two legs. That left our hands...

Ismaeliete
'Ishmaelites' represent people who are in simple good of life, and thence in natural truth regarding doctrine.

Here
In most cases, a "master" in the Bible refers to truth: knowledge, an understanding of the situation at hand, an understanding of the Lord's wishes,...

voorspoedige
'To be made to prosper' signifies being provided for. Which is why 'Jehovah made it prosper in his hand' means Divine Providence. 

huis
A "house" is essentially a container - for a person, for a family, for several families or even for a large group with shared interests...

sien
To look,' as in Genesis 18:22, signifies thinking, because seeing denotes understanding. Look not back behind thee,' as in Genesis 19:17, means that Lot, who...

voorspoedig
'To be made to prosper' signifies being provided for. Which is why 'Jehovah made it prosper in his hand' means Divine Providence. 


It’s common to say “I see” when we understand something. And indeed, “seeing” in the Bible represents grasping and understanding spiritual things. So it makes...

gevind
To not to be found any more, signifies not to rise again.

seën
The Lord is perfect love expressed as perfect wisdom. He created us so that He could love us, could give us love and wisdom of...

veld
When we have a desire to be good people and to do good things, the natural first questions are "What does that mean?" "What should...

kennis
Like so many common verbs, the meaning of "know" in the Bible is varied and dependent on context. And in some cases – when it...

brood
Just as natural food feeds the natural body, so spiritual food feeds the spiritual body. And since our spiritual body is the expression of what...

geëet
When we eat, our bodies break down the food and get from it both energy and materials for building and repairing the body. The process...

vrou
The word "woman" is used a number of different ways in the Bible – as a simple description, as someone connected to a man ("his...

na
Behind, or after, (Gen. 16:13), signifies within or above, or an interior or superior principle.

gesê
As with many common verbs, the meaning of “to say” in the Bible is highly dependent on context. Who is speaking? Who is hearing? What...

groter
The word "great" is used in the Bible to represent a state with a strong degree of love and affection, of the desire for good;...

groot
The word "great" is used in the Bible to represent a state with a strong degree of love and affection, of the desire for good;...

kwaad
'Wickedness' signifies evil, and 'iniquity' signifies falsities.

God
The Lord is called "Jehovah" in the Bible when the text is referring to his essence, which is love itself. He is called "God" when...

dag
"Day" describes a state in which we are turned toward the Lord, and are receiving light (which is truth) and heat (which is a desire...

luister
'To hearken to father and mother,' as mentioned in Genesis 28:7, signifies obedience from affection. 'To hearken,' as mentioned in Genesis 30:22, signifies providence. See...

kom
Coming (Gen. 41:14) denotes communication by influx.

werk
'Works,' as in Genesis 46:33, denote goods, because they are from the will, and anything from the will is either good or evil, but anything...

kleed
It is said, in Deuteronomy 22:11, "Thou shalt not wear a garment of diverse sorts; as of woolen and linen together…”. This means that the...


As with many common verbs, the meaning of “to say” in the Bible is highly dependent on context. Who is speaking? Who is hearing? What...

gevlug
To flee signifies to escape, and be rescued. To flee signifies to be overcome.

roep
'To proclaim' signifies exploration from influx of the Lord.

kyk
To look,' as in Genesis 18:22, signifies thinking, because seeing denotes understanding. Look not back behind thee,' as in Genesis 19:17, means that Lot, who...

ons
Angels do give us guidance, but they are mere helpers; the Lord alone governs us, through angels and spirits. Since angels have their assisting role,...

Hoor
Thanks to modern science, we now understand that hearing actually happens in the brain, not the ears. The ears collect vibrations in the air and...

stem
'Voice' signifies what is announced from the Word. 'Voice' often refers and is applied to things that cannot have a voice, as in Exodus 4,...

woorde
'Word,' as in Psalms 119:6-17, stands for doctrine in general. 'The Word,' as in Psalms 147:18, signifies divine good united with divine truth. 'Word,' as...

gevangenis
Prisoners out of the pit wherein is no water,' as in Zechariah 9:11, signify the faithful who were kept in the lower earth until the...

plek
'A dry place,' as in Luke 11:24, signifies states of evil and falsity which are in the life of someone who does the work of...

gevangenes
Prisoners out of the pit wherein is no water,' as in Zechariah 9:11, signify the faithful who were kept in the lower earth until the...

koning
The human mind is composed of two parts, a will and an understanding, a seat of loves and affections, and a seat of wisdom and...

opgesluit
Being bound, as in Genesis 42:16, denotes to be separated, for he who is kept b. is separated, viz., from the spiritual good, which is...

Zdroje pro rodiče a učitele

Zde uvedené položky jsou poskytnuty se svolením našich přátel z General Church of the New Jerusalem. Můžete prohledávat/procházet celou knihovnu kliknutím na odkaz this link.


 Joseph Grows Up
This lesson plan may be helpful in teaching young children about Joseph.
Teaching Support | Ages 7 - 10

 Joseph in Egypt
Lesson outline provides teaching ideas with questions for discussion, projects, and activities.
Sunday School Lesson | Ages 7 - 10

 Joseph in Prison
A New Church Bible story explanation for teaching Sunday school. Includes lesson materials for Primary (3-8 years), Junior (9-11 years), Intermediate (12-14 years), Senior (15-17 years) and Adults.
Teaching Support | Ages over 3

 Joseph in Prison
Family lessons provide a worship talk and a variety of activities for children and teens..
Religion Lesson | Ages 4 - 17

 Joseph in Prison
Worship Talk | Ages 7 - 14

 Joseph in Prison - Level A
Complete lesson with activity choices: butler and baker action rhyme with video demonstration, 3-D butler and baker figures with dream clouds, scripted story discussion, coloring picture, and a memory verse.
Sunday School Lesson | Ages 4 - 6

 Joseph in Prison - Level B
Complete lesson with activity choices: make a mobile of items from the butler and baker's dreams, make a spinning disk showing Joseph in prison, make a joseph in prison lift and reveal picture, scripted story discussion, coloring picture, and a memory verse.
Sunday School Lesson | Ages 7 - 10

 Joseph in Prison - Level C
Complete lesson with activity choices: make prayer pillowcases for the sick or imprisoned, play a card game on the correspondences of the butler and the baker, read and reflect on a door handle sign about the Lord's presence with you, and a scripted story discussion.
Sunday School Lesson | Ages 11 - 14

 Joseph in Prison - Level D
Complete lesson with activity choices: make cards of hope for the sick or imprisoned, debate whether the understanding or the will is more important in our journey to heaven, read and reflect on a door handle sign about the Lord's presence with you, and a scripted story discussion.
Sunday School Lesson | Ages 15 - 17

 Joseph Looks to the Lord
Coloring Page | Ages 7 - 14

 Overview of Joseph a Man of Integrity Levels A B C D for Ages 3-18
Overview of the Youth Journey Program "Joseph: a man of integrity", Levels A, B, C, and D for ages 3-18.
Sunday School Lesson | Ages 3 - 18

 Why Does God Let Bad Things Happen?
Lesson and activities comparing what the Lord wills to what He permits so that people can be free to make heavenly or hellish choices in their lives.
Religion Lesson | Ages over 15


Přeložit: