Ezekiel 37

Studovat vnitřní smysl

Afrikaans 1953     

← Ezekiel 36   Ezekiel 38 →

1 Die hand van die HERE was op my, en Hy het my uitgebring deur die Gees van die HERE en my neergesit in die laagte; en dit was vol bene.

2 En Hy het my by hulle laat verbygaan na alle kante toe; en kyk, daar het 'n groot menigte oor die laagte gelê, en kyk, hulle was baie dor.

3 Toe Hy vir my: Mensekind, kan hierdie bene lewendig word? En ek antwoord: Here HERE, U weet dit.

4 Daarop Hy vir my: Profeteer oor hierdie bene en vir hulle: Dor bene, hoor die woord van die HERE!

5 So spreek die Here HERE tot hierdie bene: Kyk, Ek bring gees in julle in, sodat julle lewendig kan word.

6 En Ek sal senings op julle lê en vlees oor julle laat opkom en 'n vel oor julle trek en gees in julle gee, sodat julle lewendig kan word; en julle sal weet dat Ek die HERE is.

7 Toe het ek geprofeteer soos my beveel was. En sodra ek geprofeteer het, was daar 'n geruis, en kyk--'n beroering! En die bene het nader gekom, elke been na sy been.

8 Toe kyk ek en--daar was senings op hulle, en daar het vlees op gekom, en 'n vel is bo-oor hulle getrek, maar daar was geen gees in hulle nie.

9 Daarop Hy vir my: Profeteer tot die gees, profeteer, mensekind, en aan die gees: So spreek die Here HERE: Kom aan uit die vier windstreke, o gees, en blaas in hierdie dooies, dat hulle lewendig kan word.

10 En ek het geprofeteer soos Hy my beveel het. Toe het die gees in hulle gekom, en hulle het lewendig geword en op hulle voete gaan staan--'n ontsaglike groot leër!

11 Toe Hy vir my: Mensekind, hierdie bene is die hele huis van Israel. Kyk, hulle : Ons bene is verdor, en ons verwagting is verlore; dit is klaar met ons!

12 Daarom, profeteer en aan hulle: So spreek die Here HERE: Kyk, Ek sal julle grafte oopmaak en julle uit jul grafte laat opkom, o my volk! En Ek sal julle bring in die land van Israel.

13 En julle sal weet dat Ek die HERE is as Ek julle grafte oopmaak en julle uit jul grafte laat opkom, o my volk!

14 En Ek sal my Gees in julle gee, dat julle lewendig kan word; en Ek sal julle vestig in jul land; en julle sal weet dat Ek, die HERE, dit gespreek en gedoen het, spreek die HERE.

15 Verder het die woord van die HERE tot my gekom en gesê:

16 En jy, mensekind, neem vir jou 'n stuk hout, en skrywe daarop: Vir Juda en vir die kinders van Israel, sy bondgenote; en neem 'n ander stuk hout en skrywe daarop: Vir Josef (die hout van Efraim) en die hele huis van Israel, sy bondgenote.

17 Voeg hulle dan vir jou bymekaar, die een by die ander, om een stuk hout te wees, en laat hulle een word in jou hand.

18 En as die kinders van jou volk met jou spreek en : Sal u ons nie te kenne gee wat u met hierdie dinge bedoel nie?

19 dan vir hulle: So spreek die Here HERE: Kyk, Ek sal die stuk hout van Josef neem, wat in die hand van Efraim is, en die stamme van Israel, sy bondgenote, en Ek sal hulle by hom voeg, by die stuk van Juda, en hulle een stuk hout maak; en hulle sal een word in my hand.

20 So moet dan die houte waar jy op skrywe, in jou hand wees voor hulle ;

21 en vir hulle: So spreek die Here HERE: Kyk, Ek gaan die kinders van Israel haal tussen die nasies uit waarheen hulle getrek het, en Ek sal hulle van alle kante bymekaar laat kom en hulle bring in hul land.

22 En Ek sal hulle een volk maak in die land, op die berge van Israel; en een Koning sal vir hulle almal koning wees; en hulle sal nie meer twee nasies wees nie en verder nie meer in twee koninkryke verdeeld wees nie.

23 En hulle sal hul nie meer verontreinig met hulle drekgode en hulle verfoeisels en met al hulle oortredinge nie; en Ek sal hulle verlos uit al hulle woonplekke waarin hulle gesondig het, en sal hulle reinig. So sal hulle dan vir my 'n volk wees, en Ek vir hulle 'n God wees.

24 En my kneg Dawid sal koning oor hulle wees, en hulle sal almal een herder hê; en hulle sal in my verordeninge wandel en my insettinge onderhou en daarna handel.

25 En hulle sal woon in die land wat Ek aan my kneg Jakob gegee het, waar julle vaders in gewoon het; ja, húlle sal daarin woon, hulle kinders en hulle kindskinders tot in ewigheid; en my kneg Dawid sal hulle vors wees vir ewig.

26 En Ek sal 'n verbond van vrede met hulle sluit, dit sal 'n ewige verbond met hulle wees; en Ek sal hulle daar bring en hulle vermenigvuldig; en Ek sal my heiligdom in hulle midde vestig vir ewig.

27 En my tabernakel sal oor hulle wees, en Ek sal vir hulle 'n God wees en hulle vir my 'n volk wees.

28 En die nasies sal weet dat Ek die HERE is wat Israel heilig as my heiligdom vir ewig in hulle midde sal wees.

← Ezekiel 36   Ezekiel 38 →
   Studovat vnitřní smysl
Swedenborg

Hlavní výklad ze Swedenborgových prací:

The Inner Meaning of the Prophets and Psalms 160


Další odkazy Swedenborga k této kapitole:

Arcana Coelestia 149, 666, 1038, 1292, 1888, 2547, 2916, ...

Apocalypse Revealed 3, 306, 343, 350, 510, 664, 774, ...

Divine Love and Wisdom 383

The Lord 28, 43, 47

Sacred Scripture 79

True Christianity 310, 534, 594, 844


References from Swedenborg's unpublished works:

Apocalypse Explained 19, 183, 205, 222, 365, 409, 418, ...

Scriptural Confirmations 2, 4, 14, 22, 53, 89

Jiný komentář

  Příběhy:


  Duchovní témata:


Hop to Similar Bible Verses

Genesis 2:7, 9:16, 48:4

Exodus 15:17, 25:8

Leviticus 26:11

Deuteronomy 6:1

2 Samuel 7:13, 16

1 Kings 12:19

2 Chronicles 11:12

Job 17:15

Psalms 31:23, 88:5, 11, 104:30

Isaiah 11:11, 13, 26:19, 32:15, 60:21

Jeremiah 3:18, 16:15, 23:3, 31:16, 17, 31, 32:39

Lamentations 3:18

Ezekiel 8:1, 11:18, 20, 24, 16:60, 17:24, 20:12, 24:19, 28:25, 34:13, 23, 24, 25, 36:10, 24, 25, 27, 28, 29, 39:28, 43:7, 9, 48:35

Hosea 3:5, 13:14

Joel 3:5

Amos 9:15

Micah 5:2

Zephaniah 3:15, 20

Zechariah 11:14

Matthew 27:52

John 17:17

Acts of the Apostles 1:6, 26:8

2 Corinthians 6:16

Hebrews 8:10, 13:20

Revelation 1:10, 7:1, 11:11, 21:3

Word/Phrase Explanations

hand
Scientists believe that one of the most crucial developments in the evolution of humans was bipedalism – walking on two legs. That left our hands...

HERE
The Lord, in the simplest terms, is love itself expressed as wisdom itself. In philosophic terms, love is the Lord's substance and wisdom is His...

bene
Bones are strong and supportive, providing a framework for our bodies and making motion and action possible. They are also the least "alive" part of...


As with many common verbs, the meaning of “to say” in the Bible is highly dependent on context. Who is speaking? Who is hearing? What...

weet
Like so many common verbs, the meaning of "know" in the Bible is varied and dependent on context. And in some cases – when it...

Hoor
'To hearken to father and mother,' as mentioned in Genesis 28:7, signifies obedience from affection. 'To hearken,' as mentioned in Genesis 30:22, signifies providence. See...

woord
'Word,' as in Psalms 119:6-17, stands for doctrine in general. 'The Word,' as in Psalms 147:18, signifies divine good united with divine truth. 'Word,' as...

bring
As with common verbs in general, the meaning of “bring” is highly dependent on context, but in general it represents an introduction to a new...

vlees
Flesh has several meanings just in its most obvious form. It can mean all living creatures as when the Lord talks about the flood "destroying...

vel
'Skin' corresponds to truth or to falsity in the extremes. 'The skin,' as relates to the grand human, means the natural self. There are spirits...

gee
Like other common verbs, the meaning of "give" in the Bible is affected by context: who is giving what to whom? In general, though, giving...

nader
'Near,' in the Word, signifies presence and conjunction. 'To be near' signifies being on internal levels. Near,' as in Genesis 19:20, signifies truth bordering upon...

kyk
To look,' as in Genesis 18:22, signifies thinking, because seeing denotes understanding. Look not back behind thee,' as in Genesis 19:17, means that Lot, who...

kom
Coming (Gen. 41:14) denotes communication by influx.

vier
The number "four" in the Bible represents things being linked together or joined. This is partly because four is two times two, and two represents...

voete
Our feet are the lowest and most utilitarian parts of our bodies, and in the Bible they represent the lowest and most utilitarian part of...

gaan
All changes of place in the Bible represent changes in spiritual state. “Entering” – usually used as entering someone’s house or “going in unto” someone...

staan
'To stay with,' as in Genesis 32:4, relates to the life of truth when accompanied by good, and in this instance, it means to take...

groot
The word "great" is used in the Bible to represent a state with a strong degree of love and affection, of the desire for good;...

huis
A "house" is essentially a container - for a person, for a family, for several families or even for a large group with shared interests...

Israel
'Israel,' in Jeremiah 23:8, signifies the spiritual natural church. The children of Israel dispersed all the literal sense of the Word by falsities. 'The children...

hout
'Wood' signifies good, as well the good of love to the Lord as the good of charity towards our neighbor.

Juda
City of Judah,' as in Isaiah 40:9, signifies the doctrine of love towards the Lord and love towards our neighbor in its whole extent.

Efraim
Ephraim was the second son born to Joseph in Egypt and was, along with his older brother Manasseh, elevated by Jacob to the same status...

een
A company might have executives setting policy and strategy, engineers designing products, line workers building them, managers handling personnel and others handling various functions. They...

ons
Because people are governed by angels and spirits, in Genesis 1:26 it says 'let us make man into our image.' But because the Lord alone...

stamme
In general, 'the twelve tribes' signify every aspect of the doctrine of truth and good, or of faith and love. Truth and good, or faith...


It’s common to say “I see” when we understand something. And indeed, “seeing” in the Bible represents grasping and understanding spiritual things. So it makes...

nasies
'Nations' signify people who are in the good of love and charity from the Lord. Two nations in the womb,' as in Genesis 25:23, signify...

land
'Lands' of different nations are used in the Word to signify the different kinds of love prevalent in the inhabitants.

berge
'Hills' signify the good of charity.

koning
The human mind is composed of two parts, a will and an understanding, a seat of loves and affections, and a seat of wisdom and...

twee
The number "two" has two different meanings in the Bible. In most cases "two" indicates a joining together or unification. This is easy to see...

God
The Lord is love itself, expressed in the form of wisdom itself. Love, then, is His essence, His inmost. Wisdom - the loving understanding of...

oortredinge
In the Word three terms are used to mean bad things that are done. These three are transgression, iniquity, and sin, and they are here...

woon
Many people were nomadic in Biblical times, especially the times of the Old Testament, and lived in tents that could be struck, moved and re-raised...

vaders
Father in the Word means what is most interior, and in those things that are following the Lord's order, it means what is good. In...

vir ewig
'Perpetual' in the literal sense, means to the end of one’s life, after death, and eternity.

midde
The "midst" of something in the Bible represents the thing that is most central and most important to the spiritual state being described, the motivation...

heilig
'To sanctify' denotes being led by the Lord. 'To sanctify' denotes being incapable of being violated.

Resources for parents and teachers

The items listed here are provided courtesy of our friends at the General Church of the New Jerusalem. You can search/browse their whole library by following this link.


 Dry Bones
Spiritual tasks offer a reflection on a Biblical story and suggest a task for spiritual growth.
Activity | Ages over 18

 New Beginnings
Worship Talk | Ages over 18

 The Valley of Dry Bones
Worship Talk | Ages 7 - 14


Přeložit: