Ezekiel 24

Studovat vnitřní smysl

Afrikaans 1953     

← Ezekiel 23   Ezekiel 25 →

1 En in die negende jaar, in die tiende maand, op die tiende van die maand, het die woord van HERE tot my gekom en gesê:

2 Mensekind, skrywe vir jou die naam van die dag, van hierdie selfde dag, op. Die koning van Babel het hom hierdie selfde dag op Jerusalem gewerp.

3 En dra aan die wederstrewige huis 'n gelykenis voor en vir hulle: So spreek die Here HERE: Sit die pot op, sit dit op, en gooi ook water daarin.

4 Sit sy stukke almal daarin, al die goeie stukke, die boud en die blad; maak dit vol met die beste bene.

5 Neem die beste van die kleinvee, en ook 'n stapel hout daaronder; laat dit sterk opborrel; ook moet die bene daarin kook.

6 Daarom, so die Here HERE: Wee die bloedstad, die pot waar roes in is en waarvan die roes nie afgegaan het nie. Haal stuk vir stuk daaruit; geen lot is daaroor gewerp nie.

7 Want die stad se bloed is binne-in hom; op 'n kaal rots het hy dit neergesit; hy het dit nie op die grond uitgegooi om dit met stof te bedek nie.

8 Om grimmigheid te verwek, om wraak te neem, het Ek sy bloed op 'n kaal rots neergesit, dat dit nie toegemaak sou word nie.

9 Daarom, so die Here HERE: Wee die bloedstad! Ék sal ook die houtstapel groot maak.

10 Dra baie hout aan, steek die vuur aan, maak gaar die vleis en roer die sous en laat die bene braai.

11 En laat dit leeg op sy kole staan, dat dit warm kan word en sy koper kan gloei en sy onreinheid kan smelt in hom--sy roes verteer kan word.

12 Dit het My met moeite oorlaai, en sy baie roes gaan nie van hom af nie. Sy roes moet die vuur in!

13 Oor jou skandelike onreinheid, omdat Ek jou gereinig het en jy nie rein geword het van jou onreinheid nie, sal jy nie meer rein word totdat Ek my grimmigheid teen jou tot rus gebring het nie.

14 Ek, die HERE, het dit gespreek; dit kom, en Ek sal dit doen; Ek sal nie ophou nie en sal nie verskoon of berou hê nie; volgens jou wandel en jou handelinge sal hulle jou oordeel, spreek die Here HERE.

15 Verder het die woord van die HERE tot my gekom en gesê:

16 Mensekind, kyk, Ek neem die lus van jou van jou af weg deur 'n sware slag; nogtans mag jy nie rouklaag of ween nie, en jou trane mag nie kom nie.

17 Sug in stilte; oor die dooies mag jy geen rou bedryf nie; bind jou hoofdoek vir jou om en trek jou skoene aan jou voete; jy mag ook die baard nie bedek nie en die brood wat die mense bring, nie eet nie.

18 Toe het ek die môre met die mense gespreek, en die aand het my vrou gesterwe; en ek het die volgende môre gedoen soos dit my beveel was.

19 En die mense het vir my gesê: Sal u ons nie te kenne gee wat dit vir ons beteken dat u so maak nie?

20 Toe het ek hulle geantwoord: Die woord van die HERE het tot my gekom en gesê:

21 aan die huis van Israel: So spreek die Here HERE: Kyk, Ek sal my heiligdom ontheilig, die glorie van julle sterkte, die lus van julle , die medelyde van julle siel; en julle seuns en julle dogters wat julle laat agterbly het, sal deur die swaard val.

22 Dan sal julle doen soos ek gedoen het: die baard sal julle nie bedek nie en die brood wat die mense bring, nie eet nie.

23 En jul hoofdoek sal op julle hoofde wees en jul skoene aan julle voete; julle sal nie rouklaag of ween nie, maar wegteer in julle ongeregtighede en sug, die een teen die ander.

24 En Eségiël sal vir julle 'n sinnebeeld wees; net soos hy gedoen het, sal julle doen; as dit kom, sal julle weet dat Ek die Here HERE is.

25 En wat jou aangaan, mensekind, sekerlik, die dag as Ek hulle vesting van hulle af wegneem, hulle heerlike vreugde, die lus van hulle en die verlange van hulle siel, hulle seuns en hulle dogters,

26 op dié dag sal 'n vlugteling na jou toe kom om jou dit te verkondig.

27 Op dié dag sal jou mond geopen word tegelyk met dié van die vlugteling, en jy sal spreek en nie meer stom wees nie. So sal jy dan vir hulle 'n sinnebeeld wees, en hulle sal weet dat Ek die HERE is.

← Ezekiel 23   Ezekiel 25 →
   Studovat vnitřní smysl
Swedenborg

Hlavní výklad ze Swedenborgových prací:

The Inner Meaning of the Prophets and Psalms 147


Další odkazy Swedenborga k této kapitole:

Arcana Coelestia 3812, 4744, 7844, 8408, 9229, 9479, 10105, ...

Apocalypse Revealed 704, 759

The Lord 4, 28


References from Swedenborg's unpublished works:

Apocalypse Explained 411, 724

Jiný komentář

  Příběhy:


Hop to Similar Bible Verses

Leviticus 10:6, 17:13

1 Samuel 15:29

2 Samuel 30

1 Kings 9:7

2 Kings 24:4, 25:1

Psalms 78:64, 84:3

Isaiah 26:21

Jeremiah 1:13, 2:22, 6:29, 13:14, 27, 16:5, 7, 39:1

Lamentations 2:1, 21, 5:22

Ezekiel 2:2, 5, 3:27, 4:3, 17, 5:11, 12, 13, 7:3, 8, 22, 8:1, 11:3, 7, 12:9, 17:2, 24, 21:2, 3, 22:2, 15, 23:45, 47, 30:9, 33:10, 22, 37:18

Micah 3:7

Nahum 1

Zechariah 8:19

Revelation 2:21

Word/Phrase Explanations

maand
'A month' has respect to the state of truth in a person. 'A month' signifies a full state. Month,' as in Genesis 29, signifies the...

woord
'Word,' as in Psalms 119:6-17, stands for doctrine in general. 'The Word,' as in Psalms 147:18, signifies divine good united with divine truth. 'Word,' as...

HERE
The Lord, in the simplest terms, is love itself expressed as wisdom itself. In philosophic terms, love is the Lord's substance and wisdom is His...

naam
It's easy to see that names are important in the Bible. Jehovah changed Abram and Sarai to Abraham and Sarah, changed Jacob to Israel and...

dag
The expression 'even to this day' or 'today' sometimes appears in the Word, as in Genesis 19:37-38, 22:14, 26:33, 32:32, 35:20, and 47:26. In a...

koning
The human mind is composed of two parts, a will and an understanding, a seat of loves and affections, and a seat of wisdom and...

Jerusalem
Jerusalem first comes to or attention in II Samuel, chapter 5 where King David takes it from the Jebusites and makes it his capital. In...

huis
A "house" is essentially a container - for a person, for a family, for several families or even for a large group with shared interests...


As with many common verbs, the meaning of “to say” in the Bible is highly dependent on context. Who is speaking? Who is hearing? What...

pot
There is an interesting relationship between facts and truth. It's necessary to have facts if we want to know the truth, but facts on their...

water
'Waters' signify truths in the natural self, and in the opposite sense, falsities. 'Waters' signify particularly the spiritual parts of a person, or the intellectual...

goeie
It seems rather circular to say that “good” in the Bible represents good, but in a general sense it’s true! The case is this: The...

bene
Bones are strong and supportive, providing a framework for our bodies and making motion and action possible. They are also the least "alive" part of...

kook
'To seethe' signifies destroying truths and goods by falsities.

bloed
Bloods signify evil, in Ezek. 16:9.

grond
Is there any difference in meaning between “earth” and “ground”? At first it doesn’t seem so; both refer to the soil making up the land...

stof
Dust, in Ezekiel 26:12, signifies the lowest things which are of the sensual principle of man. In Isaiah 40:12, the dust signifies exterior or natural...

wraak
'To be avenged seventy and seven fold' denotes damnation.

hout
'Wood' signifies good, as well the good of love to the Lord as the good of charity towards our neighbor.

vuur
'Inflame' refers to a person's kindling lust.

kole
Coals of fire being scattered over the cities (Ezek. 10:1, 7), signify that men were to be left to their wild lusts, rather than they...

staan
'To stay with,' as in Genesis 32:4, relates to the life of truth when accompanied by good, and in this instance, it means to take...

koper
Brass and iron as in Isaiah 48:4 and Daniel 7:19 signify what is hard.

onreinheid
Uncleanness and scum, as in Ezekiel 24:11, signifies evil and falsity.

kom
Coming (Gen. 41:14) denotes communication by influx.

oordeel
It’s easy to see the connection between judging and truth. In a court of law, the judge’s whole purpose is to find the truth. In...


It’s common to say “I see” when we understand something. And indeed, “seeing” in the Bible represents grasping and understanding spiritual things. So it makes...

trane
'A tear' signifies grief because of a lack of understanding of truth.

skoene
In the Word, 'the sole of the foot' and 'the heel' signifies the ultimate natural. 'The shoe' is what clothes the sole of the foot...

voete
Our feet are the lowest and most utilitarian parts of our bodies, and in the Bible they represent the lowest and most utilitarian part of...

brood
Just as natural food feeds the natural body, so spiritual food feeds the spiritual body. And since our spiritual body is the expression of what...

eet
When we eat, our bodies break down the food and get from it both energy and materials for building and repairing the body. The process...

aand
Since the light and warmth of the sun represent the Lord’s wisdom and love, it makes sense that evening, a time when the light and...

vrou
The Hebrew of the Old Testament has six different common words which are generally translated as "wife," which largely overlap but have different nuances. Swedenborg...

ons
Because people are governed by angels and spirits, in Genesis 1:26 it says 'let us make man into our image.' But because the Lord alone...

Israel
'Israel,' in Jeremiah 23:8, signifies the spiritual natural church. The children of Israel dispersed all the literal sense of the Word by falsities. 'The children...

heiligdom
'Sanctuary' signifies the truth of heaven and the church. 'Sanctuary,' as in Ezekiel 24:21, signifies the Word.

siel
The nature of the soul is a deep and complicated topic, but it can be summarized as "spiritual life," who we are in terms of...

dogters
"Behold I have two daughters,” etc. (Gen. 19:8), signifies the affections of good and truth, and the blessedness perceivable from the enjoyment thereof, by those...

swaard
A 'sword,' in the Word, signifies the truth of faith combating and the vastation of truth. In an opposite sense, it signifies falsity combating and...

val
Like other common verbs, the meaning of "fall" is highly dependent on context in regular language, and is highly dependent on context in a spiritual...

ongeregtighede
In the Word three terms are used to mean bad things that are done. These three are transgression, iniquity, and sin, and they are here...

weet
Like so many common verbs, the meaning of "know" in the Bible is varied and dependent on context. And in some cases – when it...

mond
In most cases, "mouth" in the Bible represents thought and logic, especially the kind of active, concrete thought that is connected with speech. The reason...

Resources for parents and teachers

The items listed here are provided courtesy of our friends at the General Church of the New Jerusalem. You can search/browse their whole library by following this link.


 Ezekiel: The Prophet As an Example
Worship Talk | Ages 7 - 14


Přeložit: