Ezekiel 12

Studovat vnitřní smysl

Afrikaans 1953     

← Ezekiel 11   Ezekiel 13 →

1 Verder het die woord van die HERE tot my gekom en gesê:

2 Mensekind, jy woon onder mense van die wederstrewige huis, wat het om te sien, maar nie sien nie; ore het om te hoor, maar nie hoor nie, want hulle is 'n wederstrewige huis.

3 Maar jy, mensekind, maak vir jou toebereidsels om in ballingskap te gaan, en gaan oordag in ballingskap voor hulle ; vertrek soos 'n balling voor hulle , van jou woonplek af na 'n ander plek toe--miskien sal hulle dit sien, want hulle is 'n wederstrewige huis.

4 En jy moet jou goed oordag uitbring voor hulle soos die goed wat vir 'n ballingskap nodig is; maar self moet jy in die aand uitgaan voor hulle soos die wat in ballingskap uitgaan.

5 Breek vir jou 'n gat in die muur voor hulle , en bring dit daardeur uit.

6 Voor hulle moet jy dit op die skouer dra, in die pikdonker moet jy dit uitbring; jou aangesig moet jy bedek, sodat jy die land nie sien nie; want Ek maak jou tot 'n sinnebeeld vir die huis van Israel.

7 Ek het toe gedoen soos my beveel is: ek het my goed oordag uitgebring soos die goed wat vir 'n ballingskap nodig is; en in die aand het ek met my hand vir my 'n gat in die muur gebreek; in die pikdonker het ek dit uitgebring, dit op die skouer voor hulle gedra.

8 Toe kom die woord van die HERE tot my in die môre en sê:

9 Mensekind, het die huis van Israel, die wederstrewige huis, nie vir jou gesê: Wat maak jy daar nie?

10 vir hulle: So spreek die Here HERE: Hierdie las sien op die vors in Jerusalem en die hele huis van Israel wat onder hulle woon.

11 : Ek is julle sinnebeeld; soos ek gedoen het, so sal met hulle gedoen word: in ballingskap, in gevangenskap sal hulle gaan.

12 En die vors wat onder hulle is, sal die goed op die skouer dra, in die pikdonker, en hy sal uitgaan; hulle sal 'n gat in die muur breek om daardeur uit te bring; hy sal sy aangesig bedek, omdat hy self die land met die oog nie sal sien nie.

13 En Ek sal my net oor hom uitsprei, en in my strik sal hy gevang word; en Ek sal hom na Babel, na die land van die Chaldeërs bring; maar hy sal dit nie sien nie, en daar sal hy sterwe.

14 En almal wat rondom hom is, sy hulp, en al sy leërs sal Ek na al die windstreke verstrooi en die swaard agter hulle uittrek.

15 Dan sal hulle weet dat Ek die HERE is, as Ek hulle onder die nasies versprei en hulle in die lande verstrooi;

16 maar Ek sal van hulle 'n klein klompie laat oorbly van die swaard, die hongersnood en die pes, sodat hulle al húlle gruwels kan vertel onder die nasies waar hulle kom; en dié sal weet dat Ek die HERE is.

17 Daarna het die woord van die HERE tot my gekom en gesê:

18 Mensekind, jy moet jou brood met bewing eet en jou water met siddering en kommer drink.

19 En jy moet aan die mense van die land : So spreek die Here HERE aangaande die inwoners van Jerusalem, in die land Israel: Hulle sal hul brood met kommer eet en hul water in stomme smart drink, sodat hulle land, van sy volheid beroof, woes sal lê vanweë die geweldpleging van almal wat daarin woon.

20 En die stede wat bewoon is, sal woes word, en die land sal 'n wildernis wees; en julle sal weet dat Ek die HERE is.

21 En die woord van die HERE het tot my gekom en gesê:

22 Mensekind, wat is dit vir 'n spreekwoord wat julle het in die land van Israel, naamlik: Die dae gaan voort, en van al die gesigte kom niks nie.

23 Daarom, vir hulle: So spreek die Here HERE: Ek maak 'n einde aan hierdie spreekwoord, sodat hulle dit nie meer as spreekwoord in Israel sal gebruik nie. Maar vir hulle: Die dae is naby, en die woord van elke gesig.

24 Want daar sal geen bedrieglike gesig of vleiende waarsêery in die huis van Israel meer wees nie.

25 Want Ek, die HERE, Ek sal spreek--wat Ek as woord spreek, dit sal gebeur; dit sal nie meer uitgestel word nie. Want in julle dae, o wederstrewige huis, sal Ek 'n woord spreek en dit uitvoer ook, spreek die Here HERE.

26 Verder het die woord van die HERE tot my gekom en gesê:

27 Mensekind, kyk, die huis van Israel : Die gesig wat hy sien, is vir baie dae, en hy profeteer van tye wat ver is.

28 Daarom, vir hulle: So spreek die Here HERE: Geeneen van my woorde sal meer uitgestel word nie; wat Ek as woord spreek, dit sal gebeur, spreek die Here HERE.

← Ezekiel 11   Ezekiel 13 →
   Studovat vnitřní smysl
Swedenborg

Hlavní výklad ze Swedenborgových prací:

The Inner Meaning of the Prophets and Psalms 135


Další odkazy Swedenborga k této kapitole:

Arcana Coelestia 212, 623, 897, 1664, 2921, 2928, 3863, ...

Apocalypse Revealed 48, 50, 350, 591, 880

A Brief Exposition of New Church Doctrine 100

The Lord 4, 15, 16, 28, 64

True Christianity 130, 782


References from Swedenborg's unpublished works:

Apocalypse Explained 63, 71, 108, 152, 260, 304, 419, ...

Coronis (An Appendix to True Christian Religion) 56

Scriptural Confirmations 4, 52

Jiný komentář

  Příběhy:


Hop to Similar Bible Verses

Leviticus 26:31, 33

Deuteronomy 29:3

2 Kings 17:14, 15, 25:7, 11

Psalms 59:12, 107:34

Isaiah 44:18

Jeremiah 1:11, 12, 13, 5:21, 7:26, 10:17, 23:33, 25:11, 26:3, 27:2, 39:4, 7, 52:11, 15

Lamentations 1:13, 4:20

Ezekiel 3:26, 27, 4:1, 3, 10, 16, 5:2, 10, 12, 6:8, 7:6, 7, 10, 12, 13, 23, 13:23, 17:12, 16, 20, 21, 21:30, 24:19, 32:3

Hosea 7:12

Joel 2:1

Amos 6:3

Micah 7:13

Zechariah 3:8, 7:14

Mark 8:18

Romans 11:10

2 Timothy 2:25

2 Peter 3:4

Revelation 10:6

Word/Phrase Explanations

woord
'Word,' as in Psalms 119:6-17, stands for doctrine in general. 'The Word,' as in Psalms 147:18, signifies divine good united with divine truth. 'Word,' as...

HERE
The Lord, in the simplest terms, is love itself expressed as wisdom itself. In philosophic terms, love is the Lord's substance and wisdom is His...

woon
Many people were nomadic in Biblical times, especially the times of the Old Testament, and lived in tents that could be struck, moved and re-raised...

huis
A "house" is essentially a container - for a person, for a family, for several families or even for a large group with shared interests...


It’s common to say “I see” when we understand something. And indeed, “seeing” in the Bible represents grasping and understanding spiritual things. So it makes...

sien
The symbolic meaning of "seeing" is "understanding," which is obvious enough that it has become part of common language (think about it; you might see...

Hoor
'To hearken to father and mother,' as mentioned in Genesis 28:7, signifies obedience from affection. 'To hearken,' as mentioned in Genesis 30:22, signifies providence. See...

plek
'A dry place,' as in Luke 11:24, signifies states of evil and falsity which are in the life of someone who does the work of...

aand
Since the light and warmth of the sun represent the Lord’s wisdom and love, it makes sense that evening, a time when the light and...

muur
'A wall' signifies truth in outer extremes. 'A wall,' as in Revelation 21, signifies the divine truth proceeding from the Lord, and so, the truth...

voor
In most cases, the meaning of "before" is pretty straightforward, both as a way of assessing relative time, and in its use meaning "in someone's...

skouer
'The shoulder' signifies all power. 'The shoulder,' as in Ezekiel 29:7, signifies the power or faculty of understanding truth. 'To dwell between his shoulders,' as...

land
'Lands' of different nations are used in the Word to signify the different kinds of love prevalent in the inhabitants.

Israel
'Israel,' in Jeremiah 23:8, signifies the spiritual natural church. The children of Israel dispersed all the literal sense of the Word by falsities. 'The children...

hand
Scientists believe that one of the most crucial developments in the evolution of humans was bipedalism – walking on two legs. That left our hands...

spreek
As with many common verbs, the meaning of “to say” in the Bible is highly dependent on context. Who is speaking? Who is hearing? What...

las
A burden (Jer. 17:4) signifies that which is from the proprium of man.

Jerusalem
Jerusalem first comes to or attention in II Samuel, chapter 5 where King David takes it from the Jebusites and makes it his capital. In...

Chaldeërs
Chaldea was a land lying along the Euphrates river near its mouth, south of Babylon, part of what is now southern Iraq. It was a...

bring
As with common verbs in general, the meaning of “bring” is highly dependent on context, but in general it represents an introduction to a new...

na
According to Swedenborg, time and space don’t exist in spiritual reality; they are purely natural things that exist only on the physical plane. This means...

swaard
A 'sword,' in the Word, signifies the truth of faith combating and the vastation of truth. In an opposite sense, it signifies falsity combating and...

agter
Behind, or after, (Gen. 16:13), signifies within or above, or an interior or superior principle.

weet
Like so many common verbs, the meaning of "know" in the Bible is varied and dependent on context. And in some cases – when it...

nasies
'Nations' signify people who are in the good of love and charity from the Lord. Two nations in the womb,' as in Genesis 25:23, signify...

pes
'Pestilence' denotes the vastation of good and truth.

kom
Coming (Gen. 41:14) denotes communication by influx.

brood
Just as natural food feeds the natural body, so spiritual food feeds the spiritual body. And since our spiritual body is the expression of what...

eet
When we eat, our bodies break down the food and get from it both energy and materials for building and repairing the body. The process...

water
'Waters' signify truths in the natural self, and in the opposite sense, falsities. 'Waters' signify particularly the spiritual parts of a person, or the intellectual...

drink
To be drunken without wine (Isa. 29:9), are they who are unconcerned about the Word, and the truths of faith, and thus have no inclination...

inwoners
Inhabitants,' in Isaiah 26:9, signify the men of the church who are in good of doctrine, and thence in the good of life.

stede
Cities of the mountain and cities of the plain (Jer. 33:13) signify doctrines of charity and faith.

dae
The expression 'even to this day' or 'today' sometimes appears in the Word, as in Genesis 19:37-38, 22:14, 26:33, 32:32, 35:20, and 47:26. In a...

naby
'Near,' in the Word, signifies presence and conjunction. 'To be near' signifies being on internal levels. Near,' as in Genesis 19:20, signifies truth bordering upon...

Resources for parents and teachers

The items listed here are provided courtesy of our friends at the General Church of the New Jerusalem. You can search/browse their whole library by following this link.


 Ezekiel: The Prophet As an Example
Worship Talk | Ages 7 - 14


Přeložit: