Ezekiel 11

Studovat vnitřní smysl

Afrikaans 1953     

← Ezekiel 10   Ezekiel 12 →

1 En die Gees het my opgehef en my gebring na die Oostelike Poort van die huis van die HERE wat na die ooste kyk; en kyk, by die ingang van die poort was daar vyf en twintig man, en onder hulle het ek gesien Jaäsanja, die seun van Assur, en Pelatja, die seun van Benája, vorste van die volk.

2 Toe Hy vir my: Mensekind, dit is die manne wat ongeregtigheid bedink en slegte raad gee in hierdie stad,

3 wat : Nie so gou kom die tyd om huise te bou nie: hierdie stad is die pot, en ons die vleis.

4 Daarom, profeteer teen hulle, profeteer, mensekind!

5 Toe val die Gees van die HERE op my, en Hy vir my: Spreek, so die HERE: So het julle gespreek, o huis van Israel; en wat in julle gees opkom, weet Ék.

6 Julle het die wat deur julle verslaan is, in hierdie stad vermenigvuldig, en julle het sy strate vol gemaak met die wat verslaan is.

7 Daarom, so die Here HERE: Die wat deur julle verslaan is, wat julle daarin neergelê het, hulle is die vleis, en hierdie stad is die pot, maar júlle sal Ek daar uitbring.

8 Julle is bevrees vir die swaard, maar die swaard sal Ek oor julle bring, spreek die Here HERE.

9 En Ek sal julle daar uitbring en julle oorgee in die hand van vreemdes en strafgerigte onder julle oefen.

10 Julle sal deur die swaard val; by die grens van Israel sal Ek julle oordeel. En julle sal weet dat Ek die HERE is.

11 Hierdie stad sal vir julle nie die pot, en júlle sal daarin nie die vleis wees nie; by die grens van Israel sal Ek julle oordeel.

12 En julle sal weet dat Ek die HERE is, omdat julle nie in my insettinge gewandel en my verordeninge nie gehou het nie, maar gehandel het volgens verordeninge van die nasies wat rondom julle is.

13 En terwyl ek profeteer, het Pelatja, die seun van Benája, gesterwe. Toe het ek op my aangesig geval en hardop uitgeroep en gesê: Ag, Here HERE, wil U 'n einde maak aan die oorblyfsel van Israel?

14 Toe het die woord van die HERE tot my gekom en gesê:

15 Mensekind, jou broers, jou broers, die manne wat aan jou verwant is, en die hele huis van Israel, almal saam, van wie die inwoners van Jerusalem : Bly ver van die HERE af, aan óns is dit, die land, as besitting gegee--

16 Daarom : So spreek die Here HERE: Omdat Ek hulle ver weggedryf het onder die nasies, en omdat Ek hulle verstrooi het in die lande en Ek vir hulle 'n kort rukkie 'n heiligdom geword het in die lande waar hulle gekom het--

17 daarom : So spreek die Here HERE: Ek sal julle bymekaarmaak uit die volke en julle versamel uit die lande waarin julle verstrooi is, en Ek sal aan julle die land Israel gee.

18 En hulle sal daarnatoe kom en al sy verfoeisels en al sy gruwels daaruit verwyder.

19 En Ek sal hulle een hart gee, en 'n nuwe gees in julle binneste gee; en Ek sal die hart van klip uit hulle vlees verwyder en hulle 'n hart van vlees gee,

20 sodat hulle in my insettinge kan wandel en my verordeninge kan hou en dit doen; en hulle sal vir my 'n volk wees, en Ek sal vir hulle 'n God wees.

21 Maar hulle wie se hart agter die hart van hulle verfoeisels en hulle gruwels aan loop--hulle wandel laat Ek op hul hoof neerkom, spreek die Here HERE.

22 Toe het die gérubs hulle vlerke opgehef en die wiele gelyktydig met hulle saam, terwyl die heerlikheid van die God van Israel bo-oor hulle was.

23 En die heerlikheid van die HERE het opgestyg uit die stad uit weg en het gaan staan op die berg wat oos van die stad lê.

24 Daarna het die Gees my opgeneem en my, in 'n gesig deur die Gees van God, gebring na Chaldéa, na die ballinge; en die gesig wat ek gesien het, het van my af opgetrek.

25 En ek het aan die ballinge verkondig al die woorde van die HERE wat Hy my laat sien het.

← Ezekiel 10   Ezekiel 12 →
   Studovat vnitřní smysl
Swedenborg

Hlavní výklad ze Swedenborgových prací:

Conjugial Love 26

The Inner Meaning of the Prophets and Psalms 134


Další odkazy Swedenborga k této kapitole:

Arcana Coelestia 1250, 2921, 3813, 4503, 5922, 8408, 8427, ...

Apocalypse Revealed 36, 501, 629, 832, 883, 945

Divine Providence 134

Doctrine of the Lord 28, 39, 49, 52

Doctrine of Life 86

True Christianity 93, 143, 157, 705


References from Swedenborg's unpublished works:

Apocalypse Explained 422, 577, 652, 746, 926, 946, 1045, ...

Coronis (An Appendix to True Christian Religion) 58

Marriage 93

Scriptural Confirmations 2, 4, 22, 52

Jiný komentář

  Příběhy:


Hop to Similar Bible Verses

Genesis 17:8

Deuteronomy 4:27, 12:30, 28:36, 30:3, 6

2 Kings 18:12, 21:2, 9

1 Chronicles 28:9

2 Chronicles 36:14

Ezra 9:7

Nehemiah 33

Psalms 36:5, 139:2

Proverbs 6:15, 10:24

Isaiah 60:21

Jeremiah 1:13, 24:5, 7, 29:10, 30:22, 31:33, 32:39, 42:16, 17, 52:10

Lamentations 4:13

Ezekiel 2:2, 3:4, 12, 14, 5:6, 8, 15, 7:3, 8, 8:3, 6, 9:3, 8, 10:19, 11:1, 24, 14:3, 11, 18:31, 20:23, 34, 41, 24:3, 6, 28:25, 33:24, 34:13, 36:26, 37:1, 23, 27, 40:6, 43:2

Hosea 14:9

Zechariah 8:7, 14:4

Acts of the Apostles 1:12

2 Corinthians 3:3

Hebrews 4:13

Word/Phrase Explanations

huis
A "house" is essentially a container - for a person, for a family, for several families or even for a large group with shared interests...

HERE
The Lord, in the simplest terms, is love itself expressed as wisdom itself. In philosophic terms, love is the Lord's substance and wisdom is His...

kyk
To look,' as in Genesis 18:22, signifies thinking, because seeing denotes understanding. Look not back behind thee,' as in Genesis 19:17, means that Lot, who...

ingang
All changes of place in the Bible represent changes in spiritual state. “Entering” – usually used as entering someone’s house or “going in unto” someone...

vyf
Five also signifies all things of one part.

twintig
'Twenty,' when referring to a quantity, signifies everything or fullness, because it is ten twice. 'Twenty,' as in Genesis 18:31, like all numbers occurring in...

man
In general, men are driven by intellect and women by affections, and because of this men in the Bible generally represent knowledge and truth and...

seun
'A son,' as in Genesis 5:28, signifies the rise of a new church. 'Son,' as in Genesis 24:3, signifies the Lord’s rationality regarding good. 'A...

Stad
Cities of the mountain and cities of the plain (Jer. 33:13) signify doctrines of charity and faith.

bou
There are really two meanings for "build" in the Bible. When something is being built for the first time, or built in the most typical...

pot
There is an interesting relationship between facts and truth. It's necessary to have facts if we want to know the truth, but facts on their...

ons
Because people are governed by angels and spirits, in Genesis 1:26 it says 'let us make man into our image.' But because the Lord alone...

val
Like other common verbs, the meaning of "fall" is highly dependent on context in regular language, and is highly dependent on context in a spiritual...

Israel
'Israel,' in Jeremiah 23:8, signifies the spiritual natural church. The children of Israel dispersed all the literal sense of the Word by falsities. 'The children...

weet
Like so many common verbs, the meaning of "know" in the Bible is varied and dependent on context. And in some cases – when it...

verslaan
'The slain' when referring to the Lord, as in Revelation 5, means the separation of everything from the divine. In denial of His divinity, He...

strate
The phrase 'in the streets and synagogues' in Matthew 6:2, 5, and Luke 8:26-27, refers to a representative rite amongst the Jews to teach in...

swaard
A 'sword,' in the Word, signifies the truth of faith combating and the vastation of truth. In an opposite sense, it signifies falsity combating and...

bring
As with common verbs in general, the meaning of “bring” is highly dependent on context, but in general it represents an introduction to a new...

hand
Scientists believe that one of the most crucial developments in the evolution of humans was bipedalism – walking on two legs. That left our hands...

grens
A border as in Isaiah 54:12 signifies the scientific and sensual principle. "And thou shalt make unto it a border of an hand-breath round about."...

oordeel
It’s easy to see the connection between judging and truth. In a court of law, the judge’s whole purpose is to find the truth. In...

nasies
'Nations' signify people who are in the good of love and charity from the Lord. Two nations in the womb,' as in Genesis 25:23, signify...

gesê
As with many common verbs, the meaning of “to say” in the Bible is highly dependent on context. Who is speaking? Who is hearing? What...

woord
'Word,' as in Psalms 119:6-17, stands for doctrine in general. 'The Word,' as in Psalms 147:18, signifies divine good united with divine truth. 'Word,' as...

broers
Brethren (Gen. 27:29) signify the affections of good.

inwoners
Inhabitants,' in Isaiah 26:9, signify the men of the church who are in good of doctrine, and thence in the good of life.

Jerusalem
Jerusalem first comes to or attention in II Samuel, chapter 5 where King David takes it from the Jebusites and makes it his capital. In...

land
'Lands' of different nations are used in the Word to signify the different kinds of love prevalent in the inhabitants.

versamel
To gather, as in Genesis 6:21, refers to those things which are in the memory of man, where they are gathered. It also implies that...

gee
Like other common verbs, the meaning of "give" in the Bible is affected by context: who is giving what to whom? In general, though, giving...

kom
Coming (Gen. 41:14) denotes communication by influx.

een
A company might have executives setting policy and strategy, engineers designing products, line workers building them, managers handling personnel and others handling various functions. They...

hart
The heart means love. A good heart means love to the Lord and to the neighbor while a hard or stony heart means the love...

klip
Stones in the Bible in general represent truths, or things we know concerning the Lord and what He wants from us and for us in...

vlees
Flesh has several meanings just in its most obvious form. It can mean all living creatures as when the Lord talks about the flood "destroying...

hou
"Keeping" in the Bible generally has to do with controlling the actual actions of life, though in some cases it can mean holding something away...

God
The Lord is love itself, expressed in the form of wisdom itself. Love, then, is His essence, His inmost. Wisdom - the loving understanding of...

gérubs
A Cherub has as its first definition in the dictionary, “A winged heavenly creature.” Cherubim is the plural of cherub. In the Word, the words...

vlerke
'Wings' signify spiritual truths. 'Wings,' when related to the Lord, signify the divine spiritual. In the opposite sense, 'wings' relate to falsities and rationalizations from...

wiele
'Wheels,' as in Exodus 14:25, signify the power of proceeding and divine intelligence. 'Wheels,' as in Isaiah 5:28, signify the doctrine of natural truth. 'Wheels,'...

staan
'To stay with,' as in Genesis 32:4, relates to the life of truth when accompanied by good, and in this instance, it means to take...

berg
'Hills' signify the good of charity.

Chaldéa
Chaldea was a land lying along the Euphrates river near its mouth, south of Babylon, part of what is now southern Iraq. It was a...

sien
The symbolic meaning of "seeing" is "understanding," which is obvious enough that it has become part of common language (think about it; you might see...

Resources for parents and teachers

The items listed here are provided courtesy of our friends at the General Church of the New Jerusalem. You can search/browse their whole library by following this link.


 A Little Sanctuary
Why does the Lord allow parents to feel so helpless at times, when they’re trying to participate in something that is so important to Him?
Article | Ages over 18


Přeložit: