Deuteronomium 17

Studovat vnitřní smysl

← Deuteronomium 16   Deuteronomium 18 →     

1 Jy mag aan die HERE jou God geen bees of stuk kleinvee waaraan 'n liggaamsgebrek, iets slegs, is, offer nie; want dit is vir die HERE jou God 'n gruwel.

2 As by jou, in een van jou poorte wat die HERE jou God jou sal gee, 'n man of 'n vrou gevind word wat doen wat verkeerd is in die van die HERE jou God deur sy verbond te oortree,

3 en ander gode gaan dien en voor hulle neerbuig, en voor die son of die maan of die hele leër van die hemel--wat Ek nie beveel het nie--

4 en dit aan jou vertel word, en jy dit hoor, dan moet jy terdeë ondersoek instel, en as dit waarheid is, staan die saak vas, is hierdie gruwel in Israel gedoen,

5 dan moet jy dié man of dié vrou wat hierdie verkeerde ding gedoen het, na jou poorte uitbring--die man of die vrou--en jy moet hulle stenig, dat hulle sterwe.

6 Op die verklaring van twee getuies of drie getuies moet die veroordeelde gedood word; hy mag nie gedood word op die verklaring van een getuie nie.

7 Die hand van die getuies moet eerste teen hom wees om hom dood te maak, en daarna die hand van die hele volk. So moet jy dan die kwaad uit jou midde uitroei.

8 As 'n saak vir jou te swaar is om te beslis oor manslag, oor regsaansprake en oor verwonding--regsake in jou poorte--dan moet jy klaarmaak en opgaan na die plek wat die HERE jou God sal uitkies;

9 en jy moet kom na die Levitiese priesters en na die regter wat daar in dié dae sal wees, en jy moet uitvra; dan sal hulle jou die geregtelike uitspraak te kenne gee.

10 En jy moet handel ooreenkomstig die uitspraak wat hulle jou te kenne sal gee, uit dié plek wat die HERE sal uitkies; en jy moet sorgvuldig doen net soos hulle jou sal leer.

11 Ooreenkomstig die wet wat hulle jou leer en volgens die regspraak wat hulle jou , moet jy handel; jy mag nie regs of links afwyk van die uitspraak wat hulle jou te kenne gee nie.

12 En die man wat vermetel handel, dat hy nie luister na die priester wat staan om daar die HERE jou God te dien, of na die regter nie--dié man moet sterwe. So moet jy dan die kwaad uit Israel uitroei.

13 En die hele volk sal dit hoor en vrees en nie meer vermetel handel nie.

14 As jy kom in die land wat die HERE jou God jou sal gee, en dit in besit neem en daarin woon en dan : Ek wil 'n koning oor my aanstel soos al die nasies wat rondom my is,

15 dan moet jy sekerlik 'n koning oor jou aanstel wat die HERE jou God sal verkies; uit die midde van jou broers moet jy 'n koning oor jou aanstel; jy mag geen uitlander, wat jou broer nie is nie, oor jou aanstel nie.

16 Hy mag net nie vir hom baie perde aanskaf nie, en hy mag die volk nie na Egipte teruglei om baie perde aan te skaf nie, aangesien die HERE vir julle gesê het: Julle mag nooit meer teruggaan op hierdie pad nie.

17 Ook mag hy nie baie vroue aanskaf nie, dat sy hart nie afwyk nie; hy mag ook vir hom nie uitermate baie silwer en goud aanskaf nie.

18 En as hy op die troon van sy koninkryk sit, moet hy vir hom 'n afskrif van hierdie wet in 'n boek skrywe, uit dié wat voor die Levitiese priesters lê;

19 en dit moet by hom wees, en hy moet al die dae van sy lewe daarin lees, dat hy kan leer om die HERE sy God te vrees deur al die woorde van hierdie wet en hierdie insettinge te hou, om dit te doen;

20 sodat sy hart hom nie verhef oor sy broers nie en hy van die gebod nie regs of links afwyk nie; dat hy die dae kan verleng in sy koninkryk, hy en sy seuns, onder Israel.

← Deuteronomium 16   Deuteronomium 18 →
   Studovat vnitřní smysl

Explanation of Deuteronomy 17      

Napsal(a) Alexander Payne

Verse 1. The service rendered to the Lord must be the very best the soul can give.

Verses 2-7. Any thought or affection which averts the soul from the Divine Humanity to be destroyed out of the mind.

Verses 8-13. Matters that cannot be decided in the external mind to be submitted to the judgement of heaven.

Verses 14-20. When the soul is perfected it will acquire and be governed by definite principles of action, in accordance with its perception of good, but these must be kept constantly subservient to the laws of heaven.

Swedenborg

Výklad(y) nebo odkazy ze Swedenborgových prací:

Arcana Coelestia 666, 2015, 2360, 2441, 2826, 4197, 6125, ...

Apocalypse Revealed 53, 298, 417, 447, 503, 527, 919

Heaven and Hell 122

True Christian Religion 288, 506


Odkazy ze Swedenborgových nevydaných prací:

Apocalypse Explained 355, 401, 573, 600, 654, 655, 687, ...

The White Horse - Appendix 1

Jiný komentář

  Příběhy:



Skočit na podobné biblické verše

Exodus 13:17, 18:16, 22:19

Lev 20:2, 22:20, 23

Nommers 15:30, 31, 35:30

Deuteronomium 1:17, 4:10, 19, 5:1, 32, 11:16, 12:5, 11, 14, 13:6, 10, 12, 13, 15, 16:18, 17:11, 20, 18:5, 19:15, 21:5, 21, 22:21, 22, 24, 24:7, 25:1, 31:9, 33:10

Joshua 1:8, 18, 23:16

Regters 6:31, 20:13

1 Samuel 8:5, 10:24, 25, 16:3

2 Samuel 5:1, 13, 15:2, 22:23

1 Konings 2:3, 5:6, 10:21, 11:1, 3, 15:3, 5

2 Konings 11:12, 21:3, 22:10

1 Kronieke 14:3, 26:29, 28:5

2 Kronieke 11:21

Job 31:28

Psalms 89:20, 122:5

Spreuke 31:3

Jesaja 1

Jeremia 30:21, 42:14, 19

Ezekiel 17:15, 44:24

Hosea 4:4

Sagaria 7:3

Matthew 18:16, 23:3

Handelinge van die apostels 7:58

1 Timoteus 5:20

Hebreërs 7:11

Významy biblických slov

Here
The Lord, in the simplest terms, is love itself expressed as wisdom itself. In philosophic terms, love is the Lord's substance and wisdom is His...

God
The Lord is called "Jehovah" in the Bible when the text is referring to his essence, which is love itself. He is called "God" when...

een
A company might have executives setting policy and strategy, engineers designing products, line workers building them, managers handling personnel and others handling various functions. They...

gee
Like other common verbs, the meaning of "give" in the Bible is affected by context: who is giving what to whom? In general, though, giving...

man
The relationship between men and women is deep and nuanced, and one entire book of the Writings – Conjugial Love or Love in Marriage –...

vrou
The Hebrew of the Old Testament has six different common words which are generally translated as "wife," which largely overlap but have different nuances. Swedenborg...

gevind
To not to be found any more, signifies not to rise again.


The symbolic meaning of "seeing" is "understanding," which is obvious enough that it has become part of common language (think about it; you might see...

gode
The Lord is called "Jehovah" in the Bible when the text is referring to his essence, which is love itself. He is called "God" when...

dien
Generally speaking, those who are at lower levels of an organization serve those at higher levels. Bosses boss and their employees serve; coaches devise strategy...

son
The 'sun' signifies celestial and spiritual love. The 'sun' in the Word, when referring to the Lord, signifies His divine love and wisdom. Because the...

maan
'The moon' signifies the Lord in reference to faith, and thus faith in the Lord. 'The moon' signifies spiritual good or truth. 'The moon' signifies...

hemel
Heavens are celestial and spiritual things. Consequently, they are inmost things, both of the Lord's kingdom in heaven the and in the earth. This also...

beveel
To command is to give an order that something must be done, and is directed to an individual, or a group. It is an imperative,...

Hoor
'To hearken to father and mother,' as mentioned in Genesis 28:7, signifies obedience from affection. 'To hearken,' as mentioned in Genesis 30:22, signifies providence. See...

Israel
'Israel,' in Jeremiah 23:8, signifies the spiritual natural church. The children of Israel dispersed all the literal sense of the Word by falsities. 'The children...

sterwe
Dead (Gen. 23:8) signifies night, in respect to the goodnesses and truths of faith.

twee
The number "two" has two different meanings in the Bible. In most cases "two" indicates a joining together or unification. This is easy to see...

getuie
In court, a witness is someone who saw a crime being committed, or observed something that could help determine the guilt or innocence of the...

getuies
In court, a witness is someone who saw a crime being committed, or observed something that could help determine the guilt or innocence of the...

drie
The Writings talk about many aspects of life using the philosophical terms "end," "cause" and "effect." The "end" is someone’s goal or purpose, the ultimate...

hand
Scientists believe that one of the most crucial developments in the evolution of humans was bipedalism – walking on two legs. That left our hands...

eerste
Why would it be insulting for a man to refer to his married partner as his “first wife”? Because it implies there will be a...

dood
Dead (Gen. 23:8) signifies night, in respect to the goodnesses and truths of faith.

kwaad
'To hurt,' as mentioned in Revelation 6:6, signifies violation and profanation. 'To hurt' as mentioned in Revelation 9:4, signifies perverting the truths and goods of...

plek
'A dry place,' as in Luke 11:24, signifies states of evil and falsity which are in the life of someone who does the work of...

kom
Coming (Gen. 41:14) denotes communication by influx.

priesters
Priests' represent the Lord regarding His divine good. When they do not acknowledge the Lord, they lose their signification of the Lord.

regter
It’s easy to see the connection between judging and truth. In a court of law, the judge’s whole purpose is to find the truth. In...

dae
"Day" describes a state in which we are turned toward the Lord, and are receiving light (which is truth) and heat (which is a desire...


As with many common verbs, the meaning of “to say” in the Bible is highly dependent on context. Who is speaking? Who is hearing? What...

luister
'To hearken to father and mother,' as mentioned in Genesis 28:7, signifies obedience from affection. 'To hearken,' as mentioned in Genesis 30:22, signifies providence. See...

priester
People in the Word who operate the details of charity are called 'ministers.'

staan
'To stand,' and 'come forth' as in Daniel 7:10, refers to truth. In Genesis 24:13, it signifies a state of conjunction of divine truth with...

vrees
Fear has various significations according to the thing which causes it. Fear signifies love. Fear, as in Gen 28:17, signifies a holy change.

land
'Lands' of different nations are used in the Word to signify the different kinds of love prevalent in the inhabitants.

woon
Many people were nomadic in Biblical times, especially the times of the Old Testament, and lived in tents that could be struck, moved and re-raised...

koning
The human mind is composed of two parts, a will and an understanding, a seat of loves and affections, and a seat of wisdom and...

nasies
'Nations' signify people who are in the good of love and charity from the Lord. Two nations in the womb,' as in Genesis 25:23, signify...

broers
Brethren (Gen. 27:29) signify the affections of good.

broer
Brethren (Gen. 27:29) signify the affections of good.

perde
'A horse' signifies knowledges or understanding of the Word. In an opposite sense it signifies the understanding of the Word falsified by reasonings, and likewise...

Egipte
Egyptians represent those who are in natural science, thus the natural, but the Hebrews, those who are of the church, thus respectively the spiritual. The...

gesê
As with many common verbs, the meaning of “to say” in the Bible is highly dependent on context. Who is speaking? Who is hearing? What...

pad
These days we tend to think of "roads" as smooth swaths of pavement, and judge them by how fast we can drive cars on them....

vroue
'Women,' as in Genesis 45:19, signify the affections of truth. But in Genesis 31:50, 'women' signify affections of not genuine truth, so not of the...

silwer
'Silver,' in the internal sense of the Word, signifies truth, but also falsity. 'Silver' means the truth of faith, or the truth acquired from selfhood,...

goud
'Money' relates to truth.

troon
'The Lord's throne' signifies, in general, the whole heaven, and specifically, the spiritual heaven, and by extension, divine truth proceeding, and so, everything of heaven...

sit
If you think about sitting, it seems fair to say that where you're sitting is more important than that you're sitting. Sitting in a movie...

boek
(Rev. 10:9.) "And I went unto the angel, saying, give me the little book," signifies the faculty of perceiving the quality of the Word from...

voor
In most cases, the meaning of "before" is pretty straightforward, both as a way of assessing relative time, and in its use meaning "in someone's...

lewe
'Lives' is used in the plural, because of the will and understanding, and because these two lives make one.

woorde
'Word,' as in Psalms 119:6-17, stands for doctrine in general. 'The Word,' as in Psalms 147:18, signifies divine good united with divine truth. 'Word,' as...

wet
All laws, even civil and judicial laws, which are in the Word, correspond to the laws of good and truth, which are in heaven.

hou
"Keeping" in the Bible generally has to do with controlling the actual actions of life, though in some cases it can mean holding something away...

gebod
To command is to give an order that something must be done, and is directed to an individual, or a group. It is an imperative,...

seuns
'A son,' as in Genesis 5:28, signifies the rise of a new church. 'Son,' as in Genesis 24:3, signifies the Lord’s rationality regarding good. 'A...


Přeložit: