1 Samuel 21

Studovat vnitřní smysl
← 1 Samuel 20   1 Samuel 22 →     

1 En Dawid het in Nob gekom by die priester Ahiméleg; en Ahiméleg het Dawid bewend tegemoetgegaan en hom gevra: Waarom is u alleen, en is daar niemand by u nie?

2 En Dawid aan die priester Ahiméleg: Die koning het my 'n opdrag gegee en aan my gesê: Laat geen mens iets van die saak weet waarvoor ek jou stuur en wat ek jou opdra nie. Daarom het ek die dienaars 'n sekere plek aangewys.

3 Maar nou, wat is hier by u? Gee vyf brode in my hand, of wat beskikbaar is.

4 En die priester het Dawid geantwoord en gesê: Hier is geen gewone brood by my nie; hier is net heilige brood. As die dienaars hulle maar net vir vroue in ag geneem het.

5 Toe antwoord Dawid die priester en vir hom: Sekerlik is die vroue aan ons onthou soos altyd wanneer ek uittrek. Dus is die uitrustings van die dienaars heilig, alhoewel dit 'n ongewyde onderneming is--hoeveel te meer as hulle vandag deur die uitrusting geheilig word!

6 Toe gee die priester hom die heilige brood, want daar was geen ander brood nie, behalwe die toonbrode wat voor die aangesig van die HERE weggeneem word, om vars brood neer te sit op die dag as dit weggeneem word.

7 Maar daar was 'n man uit die dienaars van Saul wat dieselfde dag opgesluit was voor die aangesig van die HERE, en sy naam was Doëg, die Edomiet, die opsigter oor die veewagters van Saul.

8 En Dawid vir Ahiméleg: Is hier nie 'n spies of 'n swaard by u nie? Want ek het my swaard sowel as my wapens nie met my saamgeneem nie, omdat die opdrag van die koning dringend was.

9 Toe die priester: Die swaard van Góliat, die Filistyn, wat u in die dal van die terpentynboom verslaan het, hier is dit in 'n mantel toegedraai, agter die skouerkleed; as u dit vir u wil neem, neem dit, want behalwe dit is hier geen ander nie. Toe Dawid: Daar is nie nog so een nie, gee dit aan my.

10 En Dawid het hom klaargemaak en dié dag van Saul af weggevlug en by Agis, die koning van Gat, gekom.

11 Maar die dienaars van Agis het hom gevra: Is dit nie Dawid, die koning van die land nie? Het hulle nie vir hom in die koordanse gesing nie en gesê: Saul het sy duisende verslaan, maar Dawid sy tien duisende?

12 En Dawid het hierdie woorde ter harte geneem en baie bevrees geword vir Agis, die koning van Gat.

13 Daarom het hy hom voor hulle kranksinnig aangestel en hom mal gehou onder hulle hand en op die deure van die poort gekrap en sy speeksel in sy baard laat afloop.

14 Daarop Agis aan sy dienaars: Julle sien tog die man is kranksinnig, waarom bring julle hom na my toe?

15 Het ek gebrek aan kranksinniges, dat julle hierdie een bring om sy kranksinnigheid by my uit te haal? Moet so een in my huis inkom?

← 1 Samuel 20   1 Samuel 22 →
   Studovat vnitřní smysl
Jiný komentář

  Příběhy:


  Související Knihy  (see all)


Skočit na podobné biblické verše

Exodus 19:15, 25:30

Lev 22:10, 13, 24:5, 8

1 Samuel 17:2, 11, 51, 18:7, 19:18, 22:9, 10, 22, 23:18, 27:1, 2

Nehemia 11:32

Psalms 34:1, 56:1

Spreuke 29:25

Jesaja 10:32, 51:12

Matthew 12:3

Mark 2:26

Luke 6:4

Významy biblických slov


As with many common verbs, the meaning of “to say” in the Bible is highly dependent on context. Who is speaking? Who is hearing? What...

koning
The human mind is composed of two parts, a will and an understanding, a seat of loves and affections, and a seat of wisdom and...

gesê
As with many common verbs, the meaning of “to say” in the Bible is highly dependent on context. Who is speaking? Who is hearing? What...

weet
Like so many common verbs, the meaning of "know" in the Bible is varied and dependent on context. And in some cases – when it...

stuur
'To send' signifies revealing.

plek
'A dry place,' as in Luke 11:24, signifies states of evil and falsity which are in the life of someone who does the work of...

gee
Like other common verbs, the meaning of "give" in the Bible is affected by context: who is giving what to whom? In general, though, giving...

vyf
Five also signifies all things of one part.

hand
Scientists believe that one of the most crucial developments in the evolution of humans was bipedalism – walking on two legs. That left our hands...

brood
The word “bread” is used two ways in the Bible. In some cases it means actual bread; in others it stands for food in general....

heilige
'Sanctuary' signifies the truth of heaven and the church. 'Sanctuary,' as in Ezekiel 24:21, signifies the Word.

vroue
The word "woman" is used a number of different ways in the Bible – as a simple description, as someone connected to a man ("his...

antwoord
To "answer" generally indicates a state of spiritual receptivity. Ultimately this means being receptive to the Lord, who is constantly trying to pour true ideas...

ons
Angels do give us guidance, but they are mere helpers; the Lord alone governs us, through angels and spirits. Since angels have their assisting role,...

heilig
'To sanctify' denotes being led by the Lord. 'To sanctify' denotes being incapable of being violated.

vandag
The expression 'even to this day' or 'today' sometimes appears in the Word, as in Genesis 19:37-38, 22:14, 26:33, 32:32, 35:20, and 47:26. In a...

geheilig
'To sanctify' denotes being led by the Lord. 'To sanctify' denotes being incapable of being violated.

voor
In most cases, the meaning of "before" is pretty straightforward, both as a way of assessing relative time, and in its use meaning "in someone's...

Here
The Lord, in the simplest terms, is love itself expressed as wisdom itself. In philosophic terms, love is the Lord's substance and wisdom is His...

dag
"Day" describes a state in which we are turned toward the Lord, and are receiving light (which is truth) and heat (which is a desire...

man
The relationship between men and women is deep and nuanced, and one entire book of the Writings – Conjugial Love or Love in Marriage –...

dienaars
“Servant” literally means “a person who serves another,"" and its meaning is similar in reference to the spiritual meaninngs of the Bible. Our lives in...

Saul
Saul was the first king of Israel, anointed by Samuel when the people insisted on having a king. Like all the kings, both good and...

naam
It's easy to see that names are important in the Bible. Jehovah changed Abram and Sarai to Abraham and Sarah, changed Jacob to Israel and...

swaard
A 'sword,' in the Word, signifies the truth of faith combating and the vastation of truth. In an opposite sense, it signifies falsity combating and...

Filistyn
The Philistines play a large role in the Bible as one of the longest-standing and most bitter rivals of the people of Israel, clashing with...

verslaan
'The smitten' signify people who are oppressed by the falsities of ignorance.

agter
Behind, or after, (Gen. 16:13), signifies within or above, or an interior or superior principle.

gat
Gath, a city of the Philistines, signifies the spiritual principle of the church.

land
Is there any difference in meaning between “earth” and “ground”? At first it doesn’t seem so; both refer to the soil making up the land...

duisende
As children, most of us at some point frustrated our mothers into using the phrase “if I've told you once, I've told you a thousand...

woorde
'Word,' as in Psalms 119:6-17, stands for doctrine in general. 'The Word,' as in Psalms 147:18, signifies divine good united with divine truth. 'Word,' as...


It’s common to say “I see” when we understand something. And indeed, “seeing” in the Bible represents grasping and understanding spiritual things. So it makes...

deure
In a general sense, doors in the Bible represent the initial desires for good and concepts of truth that introduce people to new levels of...

poort
"Gates" in ancient times had a significance that does not hold in the modern world. Cities then were enclosed by walls for protection; gates in...

sien
The symbolic meaning of "seeing" is "understanding," which is obvious enough that it has become part of common language (think about it; you might see...

bring
As with common verbs in general, the meaning of “bring” is highly dependent on context, but in general it represents an introduction to a new...

huis
A "house" is essentially a container - for a person, for a family, for several families or even for a large group with shared interests...

Zdroje pro rodiče a učitele

Zde uvedené položky jsou poskytnuty se svolením našich přátel z General Church of the New Jerusalem. Můžete prohledávat/procházet celou knihovnu kliknutím na odkaz this link.


 David Escapes and Saul Murders the Priests
Activity | Ages 11 - 14

 Why We Worship the Lord on Sunday
Worship Talk | Ages 7 - 14


Přeložit: