1 Samuel 12

Studovat vnitřní smysl

← 1 Samuel 11   1 Samuel 13 →     

1 Toe Samuel aan die hele Israel: Kyk, ek het na julle geluister in alles wat julle aan my gesê het, en 'n koning oor julle aangestel.

2 En kyk nou, die koning sal voor julle uit wandel, en ek het oud en grys geword, en my seuns is hier by julle. En ek het voor julle uit gewandel van my jeug af tot vandag toe.

3 Hier is ek; getuig teen my voor die HERE en voor sy gesalfde: wie se bees ek geneem het, en wie se esel ek geneem het, en wie ek verdruk of hard behandel het; en uit wie se hand ek omkoopgeld aangeneem het om my daarmee toe te maak--dan sal ek dit aan julle teruggee.

4 En hulle antwoord: U het ons nie verdruk of ons hard behandel nie en uit niemand se hand iets aangeneem nie.

5 Daarop hy vir hulle: Die HERE is getuie teen julle, en getuie is sy gesalfde vandag, dat julle niks in my hand gevind het nie. En hulle roep: Hy is getuie.

6 Verder het Samuel aan die volk gesê: Getuie is die HERE wat Moses en Aäron voortgebring en julle vaders uit Egipteland laat optrek het.

7 Gaan staan dan nou, dat ek met julle gerig kan hou voor die aangesig van die HERE oor al die regverdige dade van die HERE wat Hy aan julle en julle vaders gedoen het.

8 Nadat Jakob in Egipte gekom en julle vaders die HERE aangeroep het, het die HERE Moses en Aäron gestuur; en hulle het julle vaders uit Egipte gelei, en Hy het hulle op hierdie plek laat woon.

9 Maar hulle het die HERE hul God vergeet; daarom het Hy hulle verkoop in die hand van Sísera, die leërowerste van Hasor, en in die hand van die Filistyne en in die hand van die koning van Moab--wat teen hulle geveg het.

10 Toe het hulle die HERE aangeroep en gesê: Ons het gesondig, want Ons het die HERE verlaat en die Baäls en Astartes gedien; maar red Ons nou uit die hand van Ons vyande, dan sal Ons U dien.

11 En die HERE het Jerúbbaäl en Bedan en Jefta en Samuel gestuur en julle uit die hand van jul vyande rondom gered, sodat julle veilig gewoon het.

12 Maar toe julle sien dat Nahas, die koning van die kinders van Ammon, teen julle aankom, het julle aan my gesê: Nee, maar 'n koning moet oor ons regeer, terwyl die HERE julle God tog jul koning is.

13 Hier is dan nou die koning wat julle uitgekies het, wat julle begeer het, en kyk, die HERE het 'n koning oor julle aangestel.

14 As julle maar die HERE vrees en Hom dien en na sy stem luister en nie wederstrewig is teen die mond van die HERE nie en julle self sowel as die koning wat oor julle regeer, die HERE julle God maar volg!

15 Maar as julle nie na die stem van die HERE luister nie en wederstrewig is teen die mond van die HERE, dan sal die hand van die HERE teen julle wees soos teen julle vaders.

16 Gaan dus staan, en kyk na hierdie groot saak wat die HERE voor julle gaan doen.

17 Is dit nie koringoestyd vandag nie? Ek sal die HERE aanroep, dat Hy donderslae en reën gee: weet dan en sien dit in dat julle kwaad groot is wat julle in die van die HERE gedoen het deur 'n koning vir julle te begeer.

18 Toe het Samuel die HERE aangeroep, en die HERE het donderslae en reën op dié dag gegee, sodat die hele volk baie bevrees geword het vir die HERE en vir Samuel.

19 Daarom het die hele volk vir Samuel gesê: Bid tot die HERE u God vir u knegte, dat ons nie sterf nie, omdat ons by al ons sondes nog kwaad gedoen het deur 'n koning vir ons te begeer.

20 Toe Samuel vir die volk: Wees nie bevrees nie. Julle het al hierdie kwaad gedoen; maar wyk nie van die HERE af nie, en dien die HERE met julle hele hart.

21 En julle mag nie afwyk nie, want dan gaan julle agter nietige afgode aan wat nie kan help of red nie, omdat hulle nietighede is.

22 Want die HERE sal sy volk ter wille van sy grote Naam nie verwerp nie, omdat dit die HERE behaag het om van julle vir Hom 'n volk te maak.

23 Ook wat my betref, dit is ver van my dat ek teen die HERE sou sondig, dat ek sou ophou om vir julle te bid; maar ek sal julle in die goeie en regte weg onderrig.

24 Vrees net die HERE en dien Hom getrou met julle hele hart; want kyk watter groot dinge Hy by julle gedoen het.

25 Maar as julle ooit verkeerd handel, sal julle self sowel as julle koning omkom.

← 1 Samuel 11   1 Samuel 13 →
   Studovat vnitřní smysl
Swedenborg

Výklad(y) nebo odkazy ze Swedenborgových prací:

Arcana Coelestia 2826, 6148

Jiný komentář

  Příběhy:


  Související Knihy  (see all)


Skočit na podobné biblické verše

Genesis 31:50

Exodus 2:23, 6:26, 27, 14:31, 32:30

Lev 26:17

Nommers 16:15, 21:7

Deuteronomium 7:6, 8:19, 10:12, 11:16, 13:5, 16:19, 28:36, 29:1, 2, 30:17, 31:6, 8, 27

Joshua 4:14, 10:12, 21:43, 23:1, 2, 16, 24:14, 20

Regters 2:11, 13, 15, 3:7, 12, 4:2, 6, 6:14, 8:23, 10:7, 15, 16, 11:1

1 Samuel 2:10, 7:6, 13, 8:1, 6, 7, 19, 20, 10:24, 11:1, 24:7, 11, 26:9, 11

1 Konings 18:42

2 Konings 13:5, 14:27, 17:15, 39

1 Kronieke 28:9

2 Kronieke 15:2

Nehemia 9:17

Job 16:19, 36:12

Psalms 15:5, 34:12, 94:14, 105:28, 106:8, 122:6

Spreuke 26:1

Jesaja 1:20, 30:21, 33:22, 41:29, 43:7, 49:15, 63:8

Jeremia 2:5, 14:9, 15:1, 37:3, 42:4

Ezekiel 20:9

Hosea 13:11

Jonah 2:9

Miga 6:5

Haggai 2:5

Handelinge van die apostels 14:15, 20:33

Romeine 11:1

2 Korintiërs 1:23

1 Tessalonisense 2:5

Významy biblických slov


As with many common verbs, the meaning of “to say” in the Bible is highly dependent on context. Who is speaking? Who is hearing? What...

Samuel
'Samuel' signifies the Word.

Israel
'Israel,' in Jeremiah 23:8, signifies the spiritual natural church. The children of Israel dispersed all the literal sense of the Word by falsities. 'The children...

gesê
As with many common verbs, the meaning of “to say” in the Bible is highly dependent on context. Who is speaking? Who is hearing? What...

koning
The human mind is composed of two parts, a will and an understanding, a seat of loves and affections, and a seat of wisdom and...

voor
In most cases, the meaning of "before" is pretty straightforward, both as a way of assessing relative time, and in its use meaning "in someone's...

seuns
'A son,' as in Genesis 5:28, signifies the rise of a new church. 'Son,' as in Genesis 24:3, signifies the Lord’s rationality regarding good. 'A...

vandag
The expression 'even to this day' or 'today' sometimes appears in the Word, as in Genesis 19:37-38, 22:14, 26:33, 32:32, 35:20, and 47:26. In a...

Here
The Lord, in the simplest terms, is love itself expressed as wisdom itself. In philosophic terms, love is the Lord's substance and wisdom is His...

hand
Scientists believe that one of the most crucial developments in the evolution of humans was bipedalism – walking on two legs. That left our hands...


It’s common to say “I see” when we understand something. And indeed, “seeing” in the Bible represents grasping and understanding spiritual things. So it makes...

ons
Angels do give us guidance, but they are mere helpers; the Lord alone governs us, through angels and spirits. Since angels have their assisting role,...

getuie
In court, a witness is someone who saw a crime being committed, or observed something that could help determine the guilt or innocence of the...

gevind
To not to be found any more, signifies not to rise again.

Moses
Moses's name appears 814 times in the Bible (KJV), third-most of any one character (Jesus at 961 actually trails David at 991). He himself wrote...

vaders
Father in the Word means what is most interior, and in those things that are following the Lord's order, it means what is good. In...

regverdige
The word "righteous" has taken on a bit of negative shading in modern language. That may be because we hear it most often as part...

Egipte
'Mizraim' signifies the same thing as Egypt.

gestuur
'To send' signifies revealing.

plek
'A dry place,' as in Luke 11:24, signifies states of evil and falsity which are in the life of someone who does the work of...

laat
As with common verbs in general, the meaning of “bring” is highly dependent on context, but in general it represents an introduction to a new...

woon
Many people were nomadic in Biblical times, especially the times of the Old Testament, and lived in tents that could be struck, moved and re-raised...

God
When the Bible speaks of "Jehovah," it is representing love itself, the inmost love that is the essence of the Lord. That divine love is...

vergeet
To forget, in the internal sense, signifies nothing else but removal and apparent privation.

verkoop
'To sell,' as in Genesis 41:56, means transferring to another as their own, because what is sold becomes the property of the one who buys...

Hasor
'The inhabitants of Hazor,' as mentioned in Jeremiah 49:30, signify those who possess spiritual riches, which are the things of faith. 'Hazor,' as mentioned in...

Filistyne
The Philistines play a large role in the Bible as one of the longest-standing and most bitter rivals of the people of Israel, clashing with...

Moab
'Moab,' in a positive sense, signifies people who are in natural good, and allow themselves to be easily seduced, but in an opposite sense, it...

Baäls
Baalim and her lovers (Hosea 2:13) signify those things which belong to the natural man, and are loved; such as the lusts and falsities thence...

dien
Generally speaking, those who are at lower levels of an organization serve those at higher levels. Bosses boss and their employees serve; coaches devise strategy...

vyande
An enemy in the Bible refers to people who are in the love of evil and the false thinking that springs from evil. On a...

sien
To look,' as in Genesis 18:22, signifies thinking, because seeing denotes understanding. Look not back behind thee,' as in Genesis 19:17, means that Lot, who...

kinders
A child is a young boy or girl in the care of parents, older than a suckling or an infant, but not yet an adolescent....

Ammon
The children of Ammon ('Jeremiah 49:1'), signify those who falsify the truths of the Word, and of the church.

regeer
To reign,' as in Revelation 5, signifies being in truths and goods, and so in power, from the Lord, to resist evils and falsities which...

vrees
The fearful signify people who have no faith.

na
According to Swedenborg, time and space don’t exist in spiritual reality; they are purely natural things that exist only on the physical plane. This means...

stem
'Voice' signifies what is announced from the Word. 'Voice' often refers and is applied to things that cannot have a voice, as in Exodus 4,...

luister
'To hearken to father and mother,' as mentioned in Genesis 28:7, signifies obedience from affection. 'To hearken,' as mentioned in Genesis 30:22, signifies providence. See...

mond
In most cases, "mouth" in the Bible represents thought and logic, especially the kind of active, concrete thought that is connected with speech. The reason...

volg
The basic meaning of "follow" in the Bible is pretty obvious if we consider what it means to "follow the Lord." That obviously doesn't mean...

kyk
To look,' as in Genesis 18:22, signifies thinking, because seeing denotes understanding. Look not back behind thee,' as in Genesis 19:17, means that Lot, who...

groot
The word "great" is used in the Bible to represent a state with a strong degree of love and affection, of the desire for good;...

donderslae
When the Lord speaks through the heaven, it descends into the lower spheres and is heard as thunder. As He speaks through the whole of...

reën
'Rain,' in a positive sense, denotes blessing, but in the opposite sense, damnation Rain,' as in Genesis 2:5-6, Exodus 34:25-27, and Hosea 6:3, signifies the...

gee
Like other common verbs, the meaning of "give" in the Bible is affected by context: who is giving what to whom? In general, though, giving...

weet
Like so many common verbs, the meaning of "know" in the Bible is varied and dependent on context. And in some cases – when it...

kwaad
'To hurt,' as mentioned in Revelation 6:6, signifies violation and profanation. 'To hurt' as mentioned in Revelation 9:4, signifies perverting the truths and goods of...

dag
"Day" describes a state in which we are turned toward the Lord, and are receiving light (which is truth) and heat (which is a desire...

gegee
Like other common verbs, the meaning of "give" in the Bible is affected by context: who is giving what to whom? In general, though, giving...

sterf
Dead (Gen. 23:8) signifies night, in respect to the goodnesses and truths of faith.

sondes
In the Word three terms are used to mean bad things that are done. These three are transgression, iniquity, and sin, and they are here...

agter
Behind, or after, (Gen. 16:13), signifies within or above, or an interior or superior principle.

naam
It's easy to see that names are important in the Bible. Jehovah changed Abram and Sarai to Abraham and Sarah, changed Jacob to Israel and...

goeie
It seems rather circular to say that “good” in the Bible represents good, but in a general sense it’s true! The case is this: The...


Přeložit: