Amos 4

Study the Inner Meaning

Afrikaans 1953     

← Amos 3   Amos 5 →

1 Hoor hierdie woord, koeie van Basan, wat op die gebergte van Samaría is! Wat die armes verdruk, die behoeftiges hard behandel; wat aan hulle here sê: Bring aan en laat ons drink!

2 Die Here HERE het gesweer by sy heiligheid: Kyk, daar sal dae oor julle kom dat hulle julle met hake sal optrek en die wat van julle oor is, met vishoeke.

3 En julle sal deur bresse in die muur uittrek, elkeen sonder om weg te kyk, en julle sal weggewerp word na Harmon, spreek die Here HERE.

4 Kom na Bet-el, en sondig! Na Gilgal, sondig nog meer! En bring julle slagoffers in die môre en julle tiendes al om die derde dag.

5 En laat van wat gesuurd is, 'n lofoffer rook, en roep vrywillige offers uit, laat dit hoor! Want so is dit na julle sin, kinders van Israel, spreek die Here HERE.

6 Alhoewel Ék julle reinheid van tande gegee het in al julle stede en broodsgebrek in al julle woonplekke--nogtans het julle jul tot My nie bekeer nie, spreek die HERE.

7 Alhoewel Ék die reën van julle teruggehou het toe dit nog drie maande voor die oestyd was en op die een stad laat reën maar op die ander nie laat reën het nie, die een stuk land reën gekry het, maar die ander waarop geen reën geval het nie, verdor het;

8 en twee, drie stede na een stad geslinger het om water te drink sonder om die dors te les--nogtans het julle jul tot My nie bekeer nie, spreek die HERE.

9 Ek het julle met brandkoring en met heuningdou swaar getref, baie van julle tuine en julle wingerde en julle vyebome en julle olyfbome het die sprinkaan verslind--nogtans het julle jul tot My nie bekeer nie, spreek die HERE.

10 Ek het die pes onder julle gestuur, op die manier van Egipte; Ek het julle jongmanne met die swaard gedood saam met die wegvoering van julle perde; en Ek het die stank van julle laer laat opstyg, ja, tot in julle neus--nogtans het julle jul tot My nie bekeer nie, spreek die HERE.

11 Ek het julle omgekeer soos God Sodom en Gomorra omgekeer het, sodat julle soos 'n stuk brandhout was wat uit die vuur geruk is--nogtans het julle jul tot My nie bekeer nie, spreek die HERE.

12 Daarom sal Ek só met jou handel, o Israel; omdat Ek só met jou sal handel--maak jou klaar om jou God te ontmoet, o Israel!

13 Want kyk, Hy wat die berge formeer en die wind skep en aan die mens sy gedagte bekend maak, wat die dageraad duisternis maak, wat op die hoogtes van die aarde wandel, HERE, God van die leërskare, is sy Naam!

← Amos 3   Amos 5 →
   Study the Inner Meaning
Chapter summary

Exploring the Meaning of Amos 4      

By Helen Kennedy

In chapter 4 of the Book of Amos, verses 1-3 talk about people who pervert the truths of the church. They will fall into falsities in outermost things. Fish are lower things, so it follows that fishhooks (verse 2) would mean being caught and held fast in natural or lower things.

Verses 4-6 talk about things of worship such as tithes and sacrifices. These look similar to genuine worship, but are only in outermost things. We can tell because ‘teeth’ (verse 6) represent ultimates or outermost things (Secrets of Heaven 6380), so it follows that “cleanness of teeth” would mean outermost things that look good but only imitate genuine worship. The Lord exhorts, “Yet you have not returned to me.”

Verses 7-8. Some things true will remain, when the rest are false, in consequence of which truths will have no power. This can be seen where the Lord says, “I made it rain on one city; I withheld rain from another city... where it did not rain the part withered.” Again the Lord exhorts, “Yet you have not returned to me.”

Verse 9. Afterward all things of the church are falsified, shown in how blight attacked the gardens, vineyards, fig tree and olive trees. The last three represent spiritual, natural and celestial things, or all the things of spiritual life. “Yet you have not returned to me,” says the Lord.

Verses 10-11. The Lord explains the devastating things he allowed to happen: plague in Egypt, death of young men by swords, stench in the camps, Sodom and Gomorrah. This is because they are profaned by sensual knowledges - profanation meaning the mixing of good and evil together (Secrets of Heaven 1001:2).

This extends to all things of the church, the church being the Lord’s kingdom on earth (Secrets of Heaven 768:3).

With profanation “as soon as any idea of what is holy arises, the idea of what is profane joins immediately to it” (Secrets of Heaven 301).

Now there is hardly anything left. “Yet you have not returned to Me,” says the Lord again.

Verses 12-13. Because people adamantly remain in their profane ways, they are warned, “Prepare to meet your God!”. This is the God powerful and mighty, “who forms mountains, and creates the wind,” and even more close to home, “Who declares to man what his thought is.” As intimately a knowing as that is, the Lord’s love for all humanity is contained in His exhortations for them to turn themselves to Him.

See, for example, Luke 6:44-45, and True Christian Religion 373.

From Swedenborg's Works

Main explanations:

The Inner Meaning of the Prophets and Psalms 204


Other references to this chapter:

Arcana Coelestia 382, 1069, 1453, 2165, 2220, 2799, 2842, ...

Apocalypse Revealed 336, 439, 474, 496, 502, 862

The Lord 49


References from Swedenborg's unpublished works:

Apocalypse Explained 403, 405, 513, 532, 556, 560, 608, ...

Other New Christian Commentary

  Stories and their meanings:



Hop to Similar Bible Verses

Genesis 19:24

Exodus 9:3

Leviticus 7:12, 13, 22:18, 26:23

Numbers 21:33, 28:3

Deuteronomy 21, 42

Ruth 1:1

2 Kings 8:1, 13:7

Job 9:7, 24:4

Psalms 89:36

Proverbs 22:7

Isaiah 1:1, 11, 9:12, 28:1, 45:7, 56:12

Jeremiah 3:3, 5:3, 10:13, 14:3, 16:16, 46:18, 50:40

Ezekiel 20:39, 34:16

Hosea 9:15, 11:5, 12:6

Joel 1:4

Amos 2:7, 8, 3:1, 3, 9, 10, 5:5, 8, 11, 27, 6:7, 7:1

Micah 1:3, 2:2, 3:2

Haggai 2:17

Zechariah 3:2

Matthew 23:23


Translate: